Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkommodasie om te Onthou

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Akkomdasie om te Onthou is geleë in Le Vallia, George, en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank asook 'n TV met Netflix. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die ligte en Wi-Fi bly aan tydens beurtkrag.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en balke.

Die woonstel spog met uitsigte oor die Outeniekwaberge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Akkommodasie om te Onthou
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkommodasie om te Onthou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db5eebfb3ab2df1d2b3262c7f58a7a17c4715681fa7960c0afc569a8243aeb75b3c3d740a63424c8251c69024a079b6a850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 23 Wolhuter Street Le Vallia 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.96749 22.484492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang