Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Sea Trader

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Koos H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik akkommodasie, rustige omgewing teen die see. Definitief baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Dankie Koos! Julle was puik gaste en is altyd weer welkom.

Freddie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantastiese verblyf. Lekker stil en veilig met asemrowende uitsig, en as bonus nog lekker gesit en walvisse gekyk wat in die see speel. Skoon en met alles wat jy kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Nogmaals dankie vir jul bespreking by ons. Hoop ons sien jul sommer weer!

Renee N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic place. Our stay was incredibly beautiful. We are really happy; the place was very clean and worth the money. Highly recommend. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Thank you, Renee! It was a pleasure hosting you. Looking forward to welcoming you back at our beautiful accommodation units.

Jolene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie netjiese en skoon plekkie. Heerlik om te braai en uit te kyk op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Dankie Jolene! Hoop om jou gou weer te verwelkom by ons.

Nicol S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het 4 dae gebly en kon gerus nog 4 bly, so lekker was dit. Die rustige, naby aan die strand verblyf is silwerskoon. Dit is net die plek as jy op soek is na rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Dankie Nicol! Julle is altyd weer welkom. Hoop om jul gou weer te sien.

Septimus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige skoonheid. Ons het baie lekker gekuier en die stilte en natuur om ons geniet. Sal definitief weer hierheen terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Baie dankie Septimus. Hoop om jou gou weer te sien!

Rinus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was vreeslik lekker, naby aan die see en als wat mens nodig het! Die plekkie was baie netjies, en het alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Hi Rinus, Dankie vir jou mooi woorde! Hoop om jou gou weer te sien. Corene

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi en rustig, lekker om langs die strand te stap. Baie dankie vir die mooi, netjiese en skoon verblyf asook die pragtige see-uitsig. Die drie dae daar was vir ons 'n lafenis vir die siel. Baie dankie, vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Dankie Danie! Hoop om jou gou weer te sien.

Rodney B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Very neat place and relaxing. Awesome place to stay, quiet and safe with a beautiful view and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Thank you Rodney!

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Naby baie ander dorpies. Baie lekker rustig golwe in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corene
Accommodation @ Sea Trader
Bly julle het die verblyf geniet! Hoop om jul gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 154

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c02237b8040baf264c6d24efdaa693bf1af089e2ee3f71daedab883a17b5901856438d15dbca2a3561f6d0d459cdc77a760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 Sea Trader Cape St Martin Road 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.719204709165 17.927927970886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang