Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Sea Trader

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation @ Sea Trader is aan die Weskus geleë en bied luukse verblyf minder as 30 m vanaf die Sea Trading Wedding Venue. Dit is die ideale oornagplek vir 'n bruidsparty en wittebrood.

Daar is 4 luukse selfsorg-eenslaapkamereenhede met privaat stoepe en braaigeriewe, asook 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel. Elk van die chalets het sy eie LCD-platskerm TV, met geselekteerde DStv-kanale. Daar is 'n kombuisie met yskassie en mikrogolfoond vir daardie nagte wat jy nie wil braai nie.

Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat ideaal vir kinders is en linne en handdoeke word voorsien asook gratis tee en koffie. Die parkeerplek is veilig.

Rook word slegs buite toegelaat.

Bewonder die uitsig en geniet die seelug terwyl jy ontspan en weer asem skep.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Freddie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese verblyf. Lekker stil en veilig met asemrowende uitsig, en as bonus nog lekker gesit en walvisse gekyk wat in die see speel. Sk...
Sien meer
Okt 2024
Renee N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic place. Our stay was incredibly beautiful. We are really happy; the place was very clean and worth the money. Highly recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jolene H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjiese en skoon plekkie. Heerlik om te braai en uit te kyk op die see.
Mei 2024
Nicol S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 4 dae gebly en kon gerus nog 4 bly, so lekker was dit. Die rustige, naby aan die strand verblyf is silwerskoon. Dit is net die plek as jy op s...
Sien meer
Apr 2024
Septimus D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige skoonheid. Ons het baie lekker gekuier en die stilte en natuur om ons geniet. Sal definitief weer hierheen terugkeer.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 153

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation @ Sea Trader het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c02237b8040baf264c6d24efdaa693bf1af089e2ee3f71daedab883a17b5901856438d15dbca2a3561f6d0d459cdc77a760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Sea Trader Cape St Martin Road 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.719204709165 17.927927970886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang