Accommodation @ Sea Trader
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Accommodation at Sea Trader is aan die Weskus geleë en bied luukse verblyf binne 30 m van die Sea Trader Wedding Venue af. Dit is die ideale verblyf vir 'n bruidspartytjie en ook 'n wonderlike wittebroodplek.
Elkeen van die eenhede het sy eie LCD-platskerm-TV, met sekere DStv-kanale. Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en lugbraaier. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Komplimentêre tee en koffie sal vir die eerste nag voorsien word en gaste word veilige parkeerplek beskikbaar.
Spandeer tyd om die uitsig in te neem, en geniet die seebries, wat jou sal help om jou te herleef en te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Accommodation @ Sea Trader het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang