Accommodation Unwind
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Candice J - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Natheerah A - Mei 2024
Algehele gradering
Memorable, peaceful and relaxing.
Reginald A - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Jonathan P - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Ek het dit geniet. Regte waarde vir die geld.
Soraya N - Jan 2024
Algehele gradering
Uiters netjies, pragtige dekor. Presies soos op fotos. Host baie behulpsaam.
Surita M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, dankie.
Amanda L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies! Wonderlik!
Jm B - Feb 2024
Algehele gradering
Good better best.
Khara O - Mrt 2024
Algehele gradering
More than expected! Spacious! Very pleasing! Well thought out! Loved it!
Patrick B - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Anzelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Cherie W - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing plekkie met tuis-gevoel.
Anita B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die akkommodasie is ideaal vir twee persone.
Blythe C - Jan 2023
Algehele gradering
Great accommodation.
Hayley K - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning lil gem on the West Coast.
Eusebius S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon.
Accommodation Unwind se terugvoer
Musiek mag gespeel word. Ek het slegs gevra dat die die musiek klein bietjie sagter gesit word omdat dit verskrilik hard was en ek bang was die bure kla
Claudia W - Sep 2023
Algehele gradering
Loved it.
Marlene K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne tyd.
Lees meerMonique C - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy little winter getaway.
Lees meerDeiseree B - Feb 2023
Algehele gradering
Was good.
Accommodation Unwind se terugvoer
Accommodation request was made last minute as the guest was stranded in Langebaan without accommodation. Wifi dropped due to load shedding, fortunately host had a UPS backup battery during loadshedding. Bathroom was recently renovated for guest comfort. Since the accommodation is self catering the requirement to be onsite 24/7 is impossible, Guest did however have contact details to get in touch with host for any requests. Table size and bedding is personal preference, photo's of the accommodation was available when booking was made. Happy to know the guest at least enjoyed the jacuzzi.
Retha F - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was alles en meer as wat ons verwag het. Baie vriendelike ontvangs en goed toegeruste woonstel.
Liesl J - Jun 2022
Algehele gradering
We had a total blast there, I would recommend you guys to anyone anytime!
Aleviyah H - Mei 2022
Algehele gradering
It was a relaxing, quiet and very peaceful environment.
Aaliyah L - Mei 2022
Algehele gradering
Clean. Safe. Cosy. Perfect place to unwind!
Ruaan J - Apr 2022
Algehele gradering
Perfeksie!
Wensley A - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis baie rustig en relaxing.
Lucinda G - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige kuier, jacuzzi die meeste geniet.
Nadine F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Lezaan P - Jun 2022
Algehele gradering
I had a wonderful weekend.
Cynthia S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome, friendly, calm atmosphere.
Anthony V - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier was fantasies.
Orchilla F - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Esther H - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspannend en luilekker.
Andre B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Rene D - Sep 2021
Algehele gradering
Beautifully serene, peaceful environment, perfect for unwinding. We celebrated our wedding anniversary in pure bliss! Thank you to the website for making this venue available.
Luke K - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome weekend, jacuzzi was great and private. Really enjoyed the time with the family.
Ardielah M - Jul 2021
Algehele gradering
I loved it. My stay at Unwind was so relaxing and peaceful. I'll definitely go back again and the Jacuzzi is the best.
Kenneth P - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful hosts, beautiful area and views of Langebaan. Easy access.
Dennis D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, gerieflik naby winkels en die strand is 3-5 min se ry.
Elmo R - Jan 2021
Algehele gradering
Very cosy, neat and relaxing.
Alinza S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome and realxing
Elzabe B - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspan by Unwind!
Lynne W - Sep 2020
Algehele gradering
It was very relaxing ,beautiful location ,loved the jacuzzi
Dowell Z - Mrt 2020
Algehele gradering
It was great. The environment is great and worth the price.
Joseph S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend. Die plek self is awesome en die beach is net so awesome.
Chantel P - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker plek om te ontspan.
Lee-anne B - Okt 2020
Algehele gradering
We all enjoyed our stay at Unwind. The jacuzzi was obviously a huge hit with us all even though we didn't have a view.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, maar styf.
Ek het veilig gevoel, maar Accommodation Unwind voldoen nie aan sy naam as dit kom by die ontspanning nie, want daar is soveel reëls wat my kop seergemaak het. Geen harde geluid en musiek na 22:00, ek het musiek gespeel wat nie eers so hard was nie, voor 22:00, en my aangesê het om dit sagter te maak, selfs gebel, dit het my verblyf suur gemaak. Ek is ook daarvan beskuldig dat ek 'n slot wat voor my verblyf gebreek is, gebreek het of reeds foutief was. Die kopstukke was ook los, so as dit rondbeweeg, veroorsaak dit 'n geluid. Baie netjies, maar aanbeveel vir bejaarde egpare van 60 plus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Luvuyo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Epic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Kom beslis volgende keer vir langer en saam met vriende. Sal dit vir iemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anton B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Adri B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, gerieflik en skoon.
Tranchia C - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker, lekkerder, lekkerste.
Anton D - Apr 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
David C - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, plesier om hier te kon wees!
Vincent V - Jan 2019
Algehele gradering
Weereens baie lekker.
Peet S - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Ronel V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Winston B - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely little charming flat to hide away and enjoy your own company.
Marlene B - Sep 2019
Algehele gradering
In een woord: unwind.
Liesl W - Jan 2019
Algehele gradering
Perfect for a one night stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek vir oornagverblyf.
Alles was skoon en baie nice versier. Verwelkoming was great en die eienaars baie vriendelik. Nie ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na privaatheid nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Aldrich S - Nov 2018
Algehele gradering
What an awesome time did we have.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n fantastiese tyd wat ons gehad het.
Dit was 'n spesiale tyd vir my en my gesin en as dit van my dogter sou afhang sal ons elke naweek kom kuier. Dankie, Heidi, dat jy die reëls so bietjie gebuig het (jy weet waarvan ek praat), dit was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vincent V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
John H - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid is prioriteit.
Ricardo N - Okt 2018
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Maalise H - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was pragtig!
Elmarie - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en gerieflik.
Kershnee B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plekkie, sal beslis weer kom.
Esther V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig verblyf.
Monique K - Des 2018
Algehele gradering
Stunning.
Marelise C - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons het baie lekker gebly.
Johann R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Lekker oornagverblyf.
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese plek en rustige omgewing.
Liesl M - Mrt 2018
Algehele gradering
Relaxing, calm and safe.
Anita V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Carla H - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi, netjies en cozy.
Carly S - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent place.
Ramona B - Okt 2017
Algehele gradering
Such an awesome place to really unwind and relax.
Fransien M - Aug 2017
Algehele gradering
Very beautiful.
Rika B - Feb 2017
Algehele gradering
Perfek vir selfsorg en baie sentraal geleë.
Hester H - Feb 2017
Algehele gradering
Die heerlikste naweek, met genoeg rus en vrede.
Edwina P - Sep 2017
Algehele gradering
Very beautiful place. Perfect for self-catering and very centrally located.
Maudie V - Jul 2017
Algehele gradering
Elke nag sleg geslaap.
Accommodation Unwind se terugvoer
Ai, dit is nou jammer om te hoor. Water soos bv fonteine of branders het gewoonlik 'n rustige, ontspannende en kalmerende effek op de meeste mense. Enige gas is natuurlik meer as welkom om te vra dat die fontein af geskakel word indien dit 'n steuring is. Ek woon self op die perseel en vir my laat dit baie rustig slaap.
Meeste van die tyd is die hek oop gedurende die dag, maar saans word dit toe gemaak. Dit is gelukkig net 'n paar tree vanaf die woonstel parkering.
Ek het 'n monitor waar ek self die grade beheer om seker te maak die water bly warm vir almal. Ek was self al vroeg op en daar was nie fout of enige klagtes van enige iemand anders nie. Baie jammer as dit wel die geval was, maat ek dra nie kennis daarvan nie.
Baie dankie dat julle lieflike gaste was.
Vriendelike groete,
Heidi Skolnic
Louise K - Des 2017
Algehele gradering
Awesome.
Ina H - Apr 2017
Algehele gradering
Puik! Het dit baie geniet!
Accommodation Unwind se terugvoer
Baie dankie Ina, ek is bly om te hoor. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Heidi
Sanmarie O - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Cecilia S - Des 2017
Algehele gradering
Baie donker met ongemaklike sitplek. Braairooster en stoof in slegte toestand. Donker beddegoed nie aanvaarbaar in vakansieverblyf nie.
Accommodation Unwind se terugvoer
Ek neem kennis van Cecilia se kommentaar.
Graag wil ek haar gerus stel dat die stoof waaroor sy negatiewe kommentaar gelewer het, vervang is met 'n splinternuwe stoof en oond eenheid. So ook is die braai gerief oorgedoen met 'n nuwe braai rooster.
Ek wil graag vir Cecilia daarop attent maak dat die 2-slaapkamer eenheid geadverteer is as 'n selfsorgeenheid, en ek het haar by hul aankoms verwelkom en haar ingelig dat sy my enige tyd kan skakel as sy verdere navrae het. Let wel, dit is nie 'n gastehuis of hotel waar daar 24/7 iemand op diens moet wees om kliënte te bedien nie. Die woonstel is ook nie geadverteer op Travelground se webtuiste dat daar gratis Wi-Fi is nie. Indien dit spesifiek vir jou 'n kritieke behoefte was en jy dit so met my vooraf gekommunikeer het, sou ek met graagte vir jou met Wi-Fi uitgehelp het.
Die bank in my woonstel is 'n 3-persoon Coricraft rusbank van baie goeie gehalte en standaard grootte. Ek is baie jammer as Cecilia van die opinie is dat die woonstel en beddegoed te donker is. Die woonstel se kleure en beddegoed verteenwoordig 'n strand en see tema, synde dat Langebaan 'n strand dorpie is. Ek kan ongelukkig nie allle kliënte se persoonlike kleur keuses bevredig nie.
Dit is ook die eerste keer dat ek kritiek ontvang van 'n stort met mos en vuil blindings. Graag wil ek Cecilia se gewete gerus stel dat die woonstel deur my huishulp en myself deeglik skoongemaak en voorberei word met higiëne op die hoogste prioriteits lys. Die badkamer en stort word met Jik en onstmettingsmiddels uitgewas tydens voorbereiding, dus kan ek nie verstaan hoe mos kan groei nie.
Hou asseblief in gedagte dat dit 'n selfsorgeenheid is wat netjies en skoon was met jul aankoms. Indien jy enige probleme gehad het of gevoel het dat die eenheid nie volgens jou standaarde was nie, het jy die vrye keuse gehad om my dadelik in kennis te stel daarvan. Tydens jul verblyf het jy egter nie van die uitnodiging gebruik gemaak nie.
Wens jou alles van die beste en 'n voorspoedige 2018.
Skakel my gerus op my persoonlike kontakbesonderhede as jy enige verdere kommentaar of kritiek wil lewer.
Beste groete,
Heidi Skolnic
Accommodation Unwind
Elania D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker plek en lekker setup! Heel naweek in die Jacuzzi relax a.g.v. die wind in Langebaan!
Ruaan J - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie wat verwagtinge ver oortref het.
Inge P - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en onvergeetlik!
Roelene V - Jan 2016
Algehele gradering
Absoluut hemels!
Monique P - Apr 2016
Algehele gradering
It was extremely relaxing and peaceful!
Allan & Griet S - Sep 2016
Algehele gradering
Goed vir oorslaap met tee en koffie fasiliteit, maar nie as" selfcatering" nie.
Accommodation Unwind se terugvoer
Please remember that this is the Bachelor Flatlet (en-suite with kitchenette). You have a choice to book the more expensive 2-bedroom Flatlet with Jacuzzi and a kitchen.
A kitchenette is a small cooking area. It usually consists of a small refrigerator, a microwave oven or hotplate, and, less frequently, a sink. A kitchen is a room fully equipped with all the cooking facilities necessary. It's where you prepare and cook everything. The kitchenette, on the other hand, is a much smaller area.
Our kitchenette has a sink, a 2-plate stove with oven, a fridge, sink, crockery and eating utensils for 2 persons, a kettle, and a small table with 2 chairs.
The microwave is working perfectly, no problem there. We also have DStv Premium.
Maxime S - Jul 2016
Algehele gradering
Definitely allowed us to relax and unwind.
Bredell V - Jan 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf en netjiese, skoon akkommodasie.
Lizette J - Feb 2016
Algehele gradering
Als was lekker.
Jo-anne A - Des 2015
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Linda L - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly, rustig, skoon, netjies en luuks! Het gevoel soos "huis"!
Johan S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en was ons verblyf 'n aangename ervaring.
Adri V - Apr 2015
Algehele gradering
Great place, quiet if need be and close enough to local attractions - beach, restaurants, etc.
Lititia M - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Johan V - Jul 2015
Algehele gradering
Dit is die ideale plek om 'n paar dae te rus.
Yvonne V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet om by Unwind tuis te gaan.
Helga B - Des 2015
Algehele gradering
Excellent value for money clean warm friendly environment.
Sanja V - Aug 2015
Algehele gradering
Klein, maar piekfyn.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Liezl H - Mei 2015
Algehele gradering
Shocking!
Lees meerAccommodation Unwind se terugvoer
I take a lot of pride in my establishment and I work strictly according to a cleanliness checklist, checking all the detail personally and I strive for perfection. I do not believe they have any grounds to make such comments. Everything must be kept tidy at all times and everything kept in its place. Did they not notice my beautiful interior and attention to detail.
Liezl Hamman told me she has back problems on the first day they arrived. She neglects to mention that I immediately replaced the mattress with a sturdier one on the same day. I went out of my way to make the mother and daughter's stay as comfortable as possible. When I went into the flatlet to replace the mattress it is I who was shocked of their untidiness. All their belongings were all over the place and nothing put away.
I have never had anyone complain about my couches. Since she complained of her back problems I do not believe she will find anything very comfortable. There are 3 couches in the lounge, they were only 2 people.
Since the one small blind in the bedroom was in for repair I gave her a screen to put in front of the window which is completely private. We have the best quality security doors in front of all the doors and windows. The flatlet walks out onto a private patio where the Jacuzzi is and it has a small private garden. There is no movement in front of the bedroom at all.
It is so sad that some people still complain after you fix everything they complain about and do everything they ask you to do.
The morning of their departure I had a friendly chat with Liezl. She was sitting outside on the patio working on her computer. She told me that they did not have a place to sleep for the night and she was looking for accommodation. That is when I told her I had other guests’ coming in on the same day, just in case she thought they could stay another night. My policy and my e-mail to them stated clearly that departure is 10:00. New guests can only come in after 14:00. I do not expect guests to leave before 10:00. Liezl and her mother only left at 10:40.
Freddie S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig!
Laurin A - Okt 2014
Algehele gradering
The name says it all " Unwind". Accommodation & overall setting is stunning
Philip N - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie dankie vir "stunning" verblyf.
Monty M - Okt 2014
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Karen S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Carel O - Des 2013
Algehele gradering
Absoluut great!
Jolandi A - Nov 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike, aangename mense.
Rudie V - Okt 2013
Algehele gradering
Unwind se akkomodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.
Ettienne T - Sep 2013
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Chane V - Jan 2013
Algehele gradering
Quiet and neat
Liaan J - Sep 2013
Algehele gradering
Rerig lieflik gebly, gaan deffs weer daar aanklop ...
Madene K - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was lekker om Langebaan vir 'n verandering te ervaar - ons is Weskus-mense!
Adrian J - Des 2012
Algehele gradering
Die plek is baie pragtig!!!
Marlize V - Aug 2012
Algehele gradering
Affordoble
Ronnie J - Des 2011
Algehele gradering
Excellent place to stay and unwind.
Chantelle C - Sep 2011
Algehele gradering
We had a great relaxing time!!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang