Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Unwind

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation Unwind skuil in Langebaan, 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 3,5 km van die gewilde Langebaan-strandmeer af.

Hierdie pragtige Weskusdorpie is bekend vir die rustige Langebaanstrandmeer wat deel vorm van Weskus Nasionale Park met sy volop swerfvoëlkykgeleenthede en die Noorkappervalwisse wat die strandmeer gedurende die winter en vroeë lente besoek.

Verblyf is in 2 woonstelletjies op die grondvloer beskikbaar. Een van die woonstelle het 2 slaapkamers met sy eie Jacuzzi en die ander een is 'n enkelwoonstel. Eenheid A se een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer. Dié eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en daar is 'n TV met DStv Premium in die sitkamer. Buite is daar 'n patio met 'n Jacuzzi, etenstafel en 'n braai wat oor die klein tuin uitkyk.

Eenheid B is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed, kombuisie, en 'n en suite-badkamer. Dié woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en buite is daar 'n klein stoepie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n afstandbeheerde hektoegangstelsel wat gaste 24 uur per dag gratis toegang bied. Daar is ook 'n omsetter met sonpanele gedurende beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Candice J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. We enjoyed our stay at Unwind. Definitely value for money. Great customer service and clean. Will recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Natheerah A
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable, peaceful and relaxing. It was a lovely stay. The host was very friendly and accommodating. What is advertised is what you ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Reginald A
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Very nice relaxed stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jonathan P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie lekker. Ek het dit geniet. Regte waarde vir die geld. Dit was baie lekker. Ek het dit geniet.
Feb 2024
Soraya N
Gesin met klein kinders
5.0
Uiters netjies, pragtige dekor. Presies soos op fotos. Host baie behulpsaam. Netjies, pragtig, rustig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation Unwind het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGIyMGI4LWY2OWMtNGZiOS05OWFkLWU3ZjlhOTUwYmIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 19 Caudata Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.096242995215 18.044305771828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang