Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwamaryn B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
JJ V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het Innibos bygewoon na 'n besoek aan die wildtuin op die oomblik se ingewing. Dit was regtig goed. Die kamer is netjies, skoon en gerieflik, en soos geadverteer op julle tuisblad. Adri het ons vriendelik ontvang. Julle ontbyt was heerlik en voortreflik, en dank aan jou man wat jou bygestaan het en ons ontbyt bedien het. Die gastehuis is gerieflik geleë vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie oornagplek met alles wat nodig is in vriendelike omstandighede. Die gasvrou, Adri, het ons baie vriendelik ontvang en alles volledig verduidelik. Die kamer was in 'n baie goeie toestand en ons het dit regtig geniet om hier te oornag (ten spyte van 'n koue stort in die oggend!). Ons sal graag weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uit die boonste rakke. Rustige verblyf met voortreflike gasvryheid. Baie dankie Adri dat jy uit jou pad gegaan het vir ons. Dit was so gerieflik om naby MediClinic oor te bly toe ons vir 'n mediese prosedure moes kom. Jou ontbyt was heerlik en die kamer so gerieflik en silwerskoon. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie Pamela, waardeer jou terugvoering baie. Julle is altyd baie welkom.

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal weer daar bespreek. Baie lekker gebly in 'n stil area. Die parkering is effens beknop as jy 'n groot voertuig of SUV bestuur. Baie vriendelik ontvang en die ontbyt was lekker en voldoende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Dankie Adriaan, julle is altyd welkom.

Tenika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Kort, maar baie lekker en rustig. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Dankie Tenika, baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Jeandie L
1 nag
4.8
Feb 2023

Gemaklike verblyf. Goeie diens en baie netjies. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie Jeandie, waardeer. Jy is altyd welkom.

Alna J
1 nag
4.4
Aug 2023

Compact but comfortable. The owner was extremely helpful in getting me to the hospital the following morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Oorslaap in Nelspruit. Pragtige gastehuis met heerlike ontbyt. Dankie vir al julle vriendelikheid!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Akwamaryn B&B
Baie dankie, Herman. Waardeer. Julle is altyd welkom.

Mcayla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties! Goeie diens, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys T
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Lekker stay indeed. Adri is a darling. Definitely going back for the next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Akwamaryn B&B
Thanks Gladys. You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang