Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwamaryn B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Akwamaryn B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
JJ V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JJ V

Ons het Innibos bygewoon na 'n besoek aan die wildtuin op die oomblik se ingewing. Dit was regtig goed.

Die kamer is netjies, skoon en gerieflik, en soos geadverteer op julle tuisblad. Adri het ons vriendelik ontvang. Julle ontbyt was heerlik en voortreflik, en dank aan jou man wat jou bygestaan het en ons ontbyt bedien het. Die gastehuis is gerieflik geleë vir ons doeleindes.

Jopie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Goeie oornagplek met alles wat nodig is in vriendelike omstandighede.

Die gasvrou, Adri, het ons baie vriendelik ontvang en alles volledig verduidelik. Die kamer was in 'n baie goeie toestand en ons het dit regtig geniet om hier te oornag (ten spyte van 'n koue stort in die oggend!). Ons sal graag weer daar oornag.

Pamela V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V

Uit die boonste rakke.

Rustige verblyf met voortreflike gasvryheid. Baie dankie Adri dat jy uit jou pad gegaan het vir ons. Dit was so gerieflik om naby MediClinic oor te bly toe ons vir 'n mediese prosedure moes kom. Jou ontbyt was heerlik en die kamer so gerieflik en silwerskoon. Uitstekend!

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Pamela, waardeer jou terugvoering baie. Julle is altyd baie welkom.

Akwamaryn B&B
Adriaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Sal weer daar bespreek.

Baie lekker gebly in 'n stil area. Die parkering is effens beknop as jy 'n groot voertuig of SUV bestuur. Baie vriendelik ontvang en die ontbyt was lekker en voldoende.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Dankie Adriaan, julle is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Tenika V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenika V

Kort, maar baie lekker en rustig.

Dit was baie lekker en rustig.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Dankie Tenika, baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Jeandie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandie L

Gemaklike verblyf.

Goeie diens en baie netjies. Sal aanbeveel.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Jeandie, waardeer. Jy is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Alna J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alna J

Compact but comfortable.

The owner was extremely helpful in getting me to the hospital the following morning.

Herman F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman F

Oorslaap in Nelspruit.

Pragtige gastehuis met heerlike ontbyt. Dankie vir al julle vriendelikheid!

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie, Herman. Waardeer. Julle is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Mcayla S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S

Fantasties!

Goeie diens, vriendelike mense.

Gladys T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys T

Nice stay indeed.

Adri is a darling. Definitely going back for the next visit.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Thanks Gladys. You are always welcome.

Akwamaryn B&B
Khomotso S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khomotso S

Felt like home.

They took care of me, I'm really grateful for their hospitality.

Akwamaryn B&B se terugvoer

It was a pleasure to have you as our guest. You are always welcome!

Akwamaryn B&B
Sunnet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet B

Baie vriendelike mense.

Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Sunnet, julle is altyd welkom.
Waardeer jou terugvoering.

Akwamaryn B&B
Morne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie netjiese kamers en die ontvangs was vriendelik.

Sal definitief weer daar bly.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.
Jy is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Ansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker.

Dit is nou vir jou 'n agtermekaar plek, ek was baie verbaas. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is pragtig en sal beslis weer daar gaan oornag.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie.
Ek waardeer dit baie en jy is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Renee O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Aangename verblyf.

Luukse verblyf, en lekker ontbyt. Adri is 'n vriendelike gasvrou wat ons welkom laat voel het. Sal Akwamaryn aanbeveel vir enige reisiger in die omgewing.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Dankie Renee. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Julle is altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Maryka S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka S

Oulike plekkie.

Voldoen 200% aan alle behoeftes.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang.

Akwamaryn B&B
Annelie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Ons het baie lekker gebly in die mooi plek. Adri het ons vriendelik ontvang. Sal graag weer daar gaan bly.

Adri het ons vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Dit is mooi, goed toegeruste, netjiese en skoon verblyf. Ons sal graag weer daar wil gaan bly en kan die verblyf aanbeveel.

Kobus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie tuis gevoel. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Ons is opgegradeer sonder koste by ons aankoms. Verras oor hoe netjies die kamer was.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Goeiemore Kobus
Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Julle is altyd welkom.
Groete
Adri

Akwamaryn B&B
Estelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Uitstekend.

Ontvangs was wonderlik, Adri is 'n ongelooflike gasvrou. Ons kamer was netjies alles skoon en baie ruim. Ons sal verseker weer bespreek by Akwamaryn. Baie dankie ons het heerlik gerus.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie, Estelle! Julle is altyd welkom!

Akwamaryn B&B
Fanie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie M

Lekker gebly.

Voorstelle: Badkamerkassie. Slegs 'n dubbelbed en nie 'n koninggrootte nie. Matjies op die vloer weerskante van bed.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie vir voorstelle, waardeer baie.
Altyd welkom.

Akwamaryn B&B
Hennie H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Die verblyf en eraring was verfrissend en aangenaam. Alles in plek en ek kon net ontspan en aan my sake wy.

Die kamer en gastehuis is netjies en die bestuur is wat jy verwag van sy sterre. Die kos was keurig vars en volgens my versoek voorberei. Die kamer is netjies verfraai en ek kon net my skoene uitskop en rus. Ek sal volgende keer weer daar wil oornag, want my missie was met 'n man in die hospitaal en alles was vir vreemde. Dankie julle, dit was aangenaam. Groete.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie, waardeer! Jy is enige tyd baie welkom.
Groete

Akwamaryn B&B
Mediagiant L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mediagiant L

Baie goeie diens

Ons sal weer daar boek.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie, jy is baie welkom!

Akwamaryn B&B
Danie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Waarde vir geld.

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Danie, waardeer!

Akwamaryn B&B
Yvonne M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Peaceful, serene and feels like home.

The hostess was very friendly and helpful. Went out of her way to make us extra comfortable. The linen and bed was clean and the pillows soft.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kalm, rustig en voel tuis.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Uit haar pad gegaan om ons ekstra gemaklik te maak. Die linne en bed was skoon en die kussings sag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Thank you so much, Yvonne.
You are always welcome.

Akwamaryn B&B
Sonet E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet E

Gasvry en vriendelik.

Sien sterre.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Sonet, dit was 'n groot plesier om julle te kon ontvang.

Akwamaryn B&B
Adrie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie S

Pragtige, skoon geriewe.

Veilige area en naby winkelsentrum. Parkeerplek vir motor en karavaan. Ek beveel die gastehuis met graagte aan.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Dankie Adrie!

Akwamaryn B&B
Lourens N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens N

Stil en rustig.

Baie lekker gebly. Eienaar gasvry en laat jou welkom voel.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Beste Lourens
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Hannes en Adri

Akwamaryn B&B
Janet K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Comfortable accommodation, particularly if you are on business.

This B&B is ideal if you are on business. The rooms adjoin the main house in which the owners live and breakfast is served on the patio. You do have access to their pool and garden but you do have to go through the entrance of their house/office. The rooms are spacious and very clean. The one negative is lack of airconditioning. When I was there it was very hot and the airflow in the room was not great. I strongly suggest the owners install airconditioners as it would have made a huge difference.

Akwamaryn B&B se terugvoer

Dear Janet.

I am glad to say that we made a few moves, no guests through the house anymore. The room is fitted with an air-conditioner as well.

Regards,
Adri

Akwamaryn B&B
Jolanda T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda T

Superb accomodation. Very friendly hosts.

We only stayed 1 night on our way to Kruger Park. Adri was very friendly. The room was tasteful and the king size bed wonderful. Bathroom was spacious and everything was spotless. Breakfast was perfect. I will go there again.

Leonie C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Sal hulle aanbeveel en definitief weer gebruik.

Adri is baie gasvry en haar plekkie baie mooi en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik.

Anton V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie lekker verblyf en baie vriendelike mense.

Baie goeie akkommodasie gewees. Vriendelike diens ontvang. Baie dankie vir die lojaliteit.

Coenraad C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad C

Buiten die uitmuntende geriewe en netheid van die kamer, was die gasheerpaar fantastiese mense - dankie!

Ek sal Akwamaryn ten sterkste aanbeveel op grond van kwaliteit, ligging, gasvryheid en waarde vir geld.

Celia V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V

Aangename verblyf.

Puik diens. Aangename, bekostigbare verblyf naby die Medi-Clinic. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Verkies lugversorging en ontbyt was uitgesluit, sou dit graag vooraf wou weet.

Awie E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Pragtige kamer, en uitstekende diens!

Wat 'n plesier was dit nie gewees nie. Uitstekende waarde vir geld, goeie diens, en alles in ons kamer was perfek. Dit het vir ons gevoel of alles splinternuut was, die gasvrou gaan uit haar pad uit om jou verblyf by Akwamaryn onvergeetlik te maak. Julle sien ons beslis weer!

Akwamaryn B&B se terugvoer

Baie dankie Awie.

Akwamaryn B&B
Pieter G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Warm, vriendelik en gasvry.

Skoon, netjiese kamers. Naby besighede.

André P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Baie netjies en aangenaam. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie netjiese en skoon plek. Dit is rustig en veilig. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Hans B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans B

Baie lekker, stil en rustig...

Goed toegerus en Adri baie behulpsaam. Baie goed geleë vir persone wat hospitaal moet besoek.

Xolani M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolani M

It felt like home

You feel on top off the world while here - it felt like home.

Johanna T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna T

'n Baie aangename ervaring; sal beslis weer daar wil bly!

Ons het heerlik gebly. Ons was daar vir Innibos in Nelspruit en hoe 'n heerlike verrassing was dit nie om saans tuis te kom en 'n warmwatersak in die bed te kry nie! Alles is puik! Dit was die perfekte verblyf vir ons gewees.

Altus V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Baie gemaklik! Die eienaars is baie gasvry!

Ons het die verblyf geniet. Dit is van 'n baie goeie gehalte.

Nic P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic P

Puik waarde vir geld; lieflike Laeveld!

Ontvangs absoluut fantasties; eenheid baie netjies.

Regardt F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt F

Ons kan Akwamaryn B&B hoogs aanbeveel!

Vriendelike ontvangs en diensbaar. Die geriewe en perseel is skoon, netjies en veilig. Dankie vir dié, LekkeSlaap!

Annelize G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G

Dit was aangenaam, verfrissend en daar word baie moeite gedoen om my welkom te laat voel.

Die ontvangs by die gastehuis was uitstekend. Die kamers is pragtig en die moeite is pragtig. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Hierdie gastehuis sien my definitief weer.

Bronwyn K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn K

Uitstekende gasvryheid, skoon, netjies, en als wat mens benodig.

Sien die sterre hieronder.

Sam M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M

Fantastic

A wonderful B&B!

Anna H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna H

Baie gawe mense!

Sien die sterre hieronder.

Beatie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatie V

Baie vriendelike diens en geen probleem hoegenaamd nie.

Baie goeie en vriendelike, behulpsaame diens. Het ons baie welkom laat voel.

Justus K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus K

Baie aangenaam - heerlik, gemaklik, tuis en uiters meelewend!

Adri en Hannes is uiters vriendelik! Die verblyf was baie netjies en beslis waarde vir geld! Hulle het selfs agter ons aangery om ons seephouer wat ons daar vergeet het, vir ons te bring! Het nie geweet daar is nog sulke mense nie! Baie dankie!

Pieter G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Goed en rustig.

Gerieflik geleë, vriendelike diens en skoon.

Lin M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lin M

Baie lekker verblyf.

Het 'n goeie nagrus gehad.

Andre B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Nice with peaceful surrounding.Good food and hospitable hostess and host

The B&B is well situated and safe. Getting around to places in Nelspruit is easy. Hostess is super.

Tina V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V

Baie vriendelike mense!

Netjies en veilig. Ons sal Akwamaryn weer besoek!

Charmaine M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Baie netjies, skoon, nuut en stil met spesiale diens en 'n gerieflike bed.

Sal weer daar bespreek. Waarde vir geld en goeie diens. Parkering is redelik maklik en die plek redelik sentraal in 'n gevestigde, stil area. Die kamer was groot genoeg en gerieflik vir oornag. Die warm water het ongelukkig koud geword tydens die laaste stort die volgende oggend.

Herman C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C

Baie goeie diens en vriendelikheid.

Dis 'n maklike keuse om weer daar te gaan oorslaap. Dis voorwaar 'n tuiste weg van die huis.

Rudi N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi N

Hoogs aanbeveel!

Hulle het my behoeftes oorskry. Ek sal hulle beslis aanbeveel en self weer van hulle gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang