Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwamaryn B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akwamaryn B&B is in Mbombela (Nelspruit) geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum.

Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer sluit lugversorging, DStv, 'n yskassie, haardroër, gebottelde water, tee- en koffiegeriewe en tuisgemaakte beskuit in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien en internetgeriewe moet vooraf gereël word.

'n Pragtige braai-area met swembad is ook beskikbaar. Die bestuur sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
JJ V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het Innibos bygewoon na 'n besoek aan die wildtuin op die oomblik se ingewing. Dit was regtig goed. Die kamer is netjies, skoon en gerieflik, en s...
Sien meer
Jun 2024
Jopie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornagplek met alles wat nodig is in vriendelike omstandighede. Die gasvrou, Adri, het ons baie vriendelik ontvang en alles volledig verduidelik...
Sien meer
Mei 2023
Pamela V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Rustige verblyf met voortreflike gasvryheid. Baie dankie Adri dat jy uit jou pad gegaan het vir ons. Dit was so gerieflik om na...
Sien meer
Feb 2023
Tenika V
Saam met lewensmaat
5.0
Kort, maar baie lekker en rustig. Dit was baie lekker en rustig.
Jan 2023
Adriaan C
Saam met lewensmaat
4.8
Sal weer daar bespreek. Baie lekker gebly in 'n stil area. Die parkering is effens beknop as jy 'n groot voertuig of SUV bestuur. Baie vriendelik ontv...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Akwamaryn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang