Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akweja B&B Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anton E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ruim vertrek en netjies. Alles voldoende. Heerlik en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Uitstekend diens en vriendelike eienaar. Ligging perfek naby Mall of South, Brackenhurst Mall. Wikus het uit sy pad gegaan en ons gehelp tydens kragonderbrekeking waar loadshedding fase gebrand het. Vir ons selfs lead gebring dat ons selfone kan laai voor ons vertrek die volgende dag. Vir ons lampie gebring as krag sou afgaan. Dis ons 2de jaar daar en sal beslis weer soontoe gaan. Hy is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pride N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Amazing. Affordable accommodation. Friendly staff. We were treated with courtesy. The place was clean on arrival, though I was disappointed that they didn't clean our rooms after the first night we came back the way we left it in the morning. Located in a small quiet area near shopping centres and restaurants. Safety is definitely a priority; I like that they have cameras by the gate, and that they have a remote control gate. My family and I felt really safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Akweja B&B Accommodation
Hi Pride We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Kindly be informed that we were requested by one of your guests that we must not make up the rooms, thus the reason why our staff did not enter your rooms.

Thifhelimbilu B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

It was nice and peaceful. The family rooms are spacious and clean, however there was no liquid hand soap or shower gel. They can get them fixed to the wall if guests take them home. It is a basic thing that the B&B can offer to the guests. We also didn't get breakfast because we booked through you, the host told us we must pay R150 each and when I booked, I saw that it was a Bed and Breakfast and that we were supposed to receive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wikus
Akweja B&B Accommodation
Hi Thifhelimbilu, Thank you for the feedback, much appreciated. Kindly be informed that the bookings via 'LekkeSlaap' are for accommodation only and breakfast can be booked separately. Apologies for any misunderstanding. Regards, Akweja B&B Accommodation

Marné V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Vir die drie dae wat my dogter aan 'n nasionale kompetisie deelgeneem het was dit ons huis weg van die huis af. Wickus is die perfekte gasheer en stap die ekstra myl vir sy gaste. Niks was ooit te veel moeite nie. Ek kan Akweja met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel. Vriendelike en behulpsame personeel, heerlike groot warm ontbyt, skoon, netjiese en ruim kamers met alles in wat jy benodig, rustige atmosfeer en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier. Alles was netjies en skoon. Ontbyt was uit die boeke. Ons sal bedlis weer kom, wanneer ons in GP is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Sal ek weer daar slaap Y/N : N | het ek sleg daar geslaap Nee. Hi. Ek het nie baie tyd gehad om 'n slaapplek te soek nie. Ek dink ons het gekry waarvoor ons betaal het. Ek moet byvoeg dat ek aanvaar die tyd van die bespreking itv die jaar. Kon mens sien hulle het nie 'n vol ontbyt voorberei nie. Wat meer gepla het, was die eetsaal se stoele is vol katthare. Ons het self twee katte, maar hulle hare is nie in gaste se gesig nie. Ek dink hulle reken hulle is 4 ster, bly hulle dink so. Vir 'n aand oornag sal ek persoonlik volgende keer verder soek. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anelize J
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Aangename verblyf. Die kragopwekker vir beurtkrag verlugting is 'n pluspunt. Sentrale verblyf vir Alberton-area. Kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Netjies en skoon, maar diens kan verbeter. Die verblyf was netjies en skoon. Ons het egter die Saterdag vroeg al 'n afspraak gehad en wou graag 07:00 ontbyt eet. Die man by ontvangs het egter gesê dat ontbyt eers van 08:00 bedien word. Ons het gevra of hulle ons kan tegemoetkom met net graanpap nie, maar hulle wou nie. Sou goed gewees het om sulke inligting vooraf te kon kry sodat ons kon voorberei. Kamer was vir 4 mense bespreek, maar daar was net 2 handdoeke (wat al beter dae geken het) en 2 koffiebekers. Hulle het darem nog voorsien toe ons gaan vra het. Nie sleg nie, maar het al beter diens gehad vir die prys.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

David B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very clean and quiet place to go and relax. Their service is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OWE5MTZiLWEzNjEtNDc5Zi04YzI4LWJiYWJiMWIxMjk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 4 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.3051782026 28.0949585885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang