Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akzente

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ansie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Exceptional warm and friendly hostess perfek gelee︎. Fantastiese gasvrou︎. Plek was netjies en warm ingerig︎. Dit is beslis 'n plekkie vir kuier en rus︎. Exceptional hostess - beautiful views, walking distance to village. This is a must to stay︎.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnel W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ideal location! Didn't use our car once the whole weekend. We were a group of 12 ladies and rented all three units. Each unit (even the smaller ones) was nice and spacious. The house is ideally located close to town within easy walking distance, but away from any noise. It has a lovely view of the valley towards Golden Gate. It is really well suited to large groups spread out in all the units, but if you were a couple or small family, you would have your privacy as well if you just rented one unit. I can highly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Britta
Akzente
Hi Johnel, thank you so much for your review. I am glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you. Hope to see you again sometime.

Eddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en mooi met vriendelike mense. Mooi uitsig, baie stil en het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ja, ons het fantasties gebly. Perfek geskikte ligging, ons kon stap waar ons wou wees. Alles was skoon en netjies gewees. Baie vriendelike diens ontvang en so lekker gesels met die gasvrou. So stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en ontspannend. Die mooiste uitkyk op die berge. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons verduidelik hoe alles werk. Ons was loopafstand vanaf die restaurante en winkels. Ons was aangenaam verras oor die blyplek, dit was baie lekker. Sal beslis weer gebruik maak van Akzente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Beste dorpie om te ontspan. Lekker gebly en bed slaap lekker, rustig en geen honde wat blaf nie. Het net Saterdag probleem gehad met mense oorkant wat baie raserig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lang naweek weg saam met my gesin. Netjies, skoon en ruim. Genoeg heaters en warm goed vir die winter. Daar was net 3 stoele vir die tafel i.p.v. 4 en die glase is baie klein. Verder is dit loopafstand van al die restaurante, dit het 'n lekker speelplek vir die kinders, die eienaar check heeltyd in by jou en is behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Albe K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Uitsig asemrowend, maar vriendelik. Mooi sye rose. Was fantasties mooi skoon. Ligging puik, puik, puik. Kan stap waar jy wil. Wees motor soek net 'n afdakkie en dalk 'n veiligheidshek om. Deur te kan ooplos in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Britta
Akzente
Hi Albe, ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Jammer dat julle nie veilig genoeg gevoel het om die deur oop te los. Die nice ding van Claren is, dat dit nog baie meer veilig is as in ander dele van die land en mens nie agter slot en grendel hoef te bly nie. Maar, ek sal daaroor dink om veiligheidsheke by die onderste woonstelle op te sit. Baie dankie vir die terugvoer. Groete, Britta

Marco H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Baie nice! Lekker gebly. Stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Britta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R780
R780 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R780
R780 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang