Akzente
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Britta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Ansie D - Jul 2024
Algehele gradering
Exceptional warm and friendly hostess perfek gelee︎.
Johnel W - Mei 2024
Algehele gradering
Ideal location! Didn't use our car once the whole weekend.
Lees meerAkzente se terugvoer
Hi Johnel, thank you so much for your review. I am glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you. Hope to see you again sometime.
Eddie S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi met vriendelike mense.
Jana B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Irene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend. Die mooiste uitkyk op die berge.
Hantie M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Eddie S - Aug 2024
Algehele gradering
Beste dorpie om te ontspan.
Jolanda V - Aug 2024
Algehele gradering
Lang naweek weg saam met my gesin.
Albe K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsig asemrowend, maar vriendelik. Mooi sye rose.
Akzente se terugvoer
Hi Albe, ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Jammer dat julle nie veilig genoeg gevoel het om die deur oop te los. Die nice ding van Claren is, dat dit nog baie meer veilig is as in ander dele van die land en mens nie agter slot en grendel hoef te bly nie. Maar, ek sal daaroor dink om veiligheidsheke by die onderste woonstelle op te sit.
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete, Britta
Marco H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie nice!
Rouxne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon en gerieflik.
Henelia J - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Akzente se terugvoer
Baie dankie, Henelia, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Alles van die beste vir 2024. Groete, Brotta
Ishmael M - Des 2023
Algehele gradering
Breathtaking.
Akzente se terugvoer
Hi Ishmael, thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay with us. Happy New Year. Britta
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang