Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akzente

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R780 R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akzente bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens en spog met 'n panoramiese uitsig oor die vallei en berge. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Gaste kan tussen 3 selfsorg-eenhede kies wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n eet- en sitarea, asook 'n privaat stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Daar is welige tuine en gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike tafeltennistafel en 'n speelgrond vir kinders. Clarens se kunsgalerye, winkels en restaurante is stapafstand vanaf die verblyf. Parkeerplek is op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ansie D
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional warm and friendly hostess perfek gelee︎. Fantastiese gasvrou︎. Plek was netjies en warm ingerig︎. Dit is beslis 'n plekkie vir kuier en ru...
Sien meer
Jul 2024
Johnel W
5.0
Ideal location! Didn't use our car once the whole weekend. We were a group of 12 ladies and rented all three units. Each unit (even the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Eddie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi met vriendelike mense. Mooi uitsig, baie stil en het lekker geslaap.
Apr 2024
Jana B
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ja, ons het fantasties gebly. Perfek geskikte ligging, ons kon stap waar ons wou wees. Alles was skoon en netjies gewees. Baie vriendelike...
Sien meer
Mrt 2024
Irene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Die mooiste uitkyk op die berge. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons verduidelik hoe alles werk. Ons was loopafstand va...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Britta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Akzente het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R780
R780 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang