Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akzente

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akzente bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens en spog met 'n panoramiese uitsig oor die vallei en berge. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Gaste kan tussen 3 selfsorg-eenhede kies wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n eet- en sitarea, asook 'n privaat stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Daar is welige tuine en gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike tafeltennistafel en 'n speelgrond vir kinders. Clarens se kunsgalerye, winkels en restaurante is stapafstand vanaf die verblyf. Parkeerplek is op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chantel E
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place with ample space and everything that you need. Walking distance to the square, and local shops. Restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Liezl V
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, gerieflik en super-skoon verblyf. Ons het heerlik by Akzente gebly! Britta is so vriendelik en hulpvaardig gewees, ons het dadelik tuis gevoel...
Sien meer
Sep 2024
Collette H
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Wonderful. Accommodation was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ansie D
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional warm and friendly hostess perfek gelee︎. Fantastiese gasvrou︎. Plek was netjies en warm ingerig︎. Dit is beslis 'n plekkie vir kuier en ru...
Sien meer
Jul 2024
Johnel W
5.0
Ideal location! Didn't use our car once the whole weekend. We were a group of 12 ladies and rented all three units. Each unit (even the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Britta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Akzente het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang