Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Al-te-Lekker Eiendomme BK

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Al-te-Lekker Eiendomme BK
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elriette N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette N

Was absolutely fantastic, the kitchen is very well equipped.

It was great, lovely home.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Baie lekker gekuier.

Net probleme met water, watertenk was nie volgemaak voor ons daar was nie.

Stephanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

A really great spot with everything that we needed. Was perfect for us and our dogs.

Very spacious and comfortable with easy beach access.

Cecilia R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Amazing time spent at a beautiful, comfortable holiday home. Could feel the happy vibes from previous family get-togethers.

This lovely family beach house absolutely went beyond our expectations. The home is well equipped and beds/linen most comfortable. Location 100% - easy access to beach, restaurants/pub and golf courses - too many places of interest to mention. In these times of recession, very good value for money!

Trudy S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S

Dit was een van die lekkerste vakansies nog!

Baie dankie Al-te-Lekker-Eiendomme vir die wonderlike tyd in julle gesellige en ruim huis! Baie dankie ook vir al die ekstras wat aangebring was vir my gestremde broer en dat hy maklik met sy rolstoel in die huis kon rondbeweeg. Baie dankie ook vir die ekstra komberse wat julle laat aflewer het! Ons het regtig 'n wonderlike tyd gehad en ek beveel dit aan vir almal!

Anna-marie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Heerlike vakansie gewees naby strand!

Heerlike vakansiehuis met mooiste meubels, gesellige stoep en goed geleë!

Heleen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J

Al te lekker bly by Al-te-Lekker.

Dit is 'n lieflike ruim huis, letterlik ongeveer 300 m van die strand. Dit is die regte huis vir 'n groot groep mense wat steeds spasie wil hê en nie op mekaar wil bly nie. Die huis is wel geleë oorkant 'n restaurant en kroeg, en sal nie ideaal wees vir mense met klein kinders wat moet vroeg gaan slaap sonder geraas nie. Baie dankie vir die lekker bly.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Silverleaf-laan en Kinderstrandstraat, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MmU0ZjhlLTY4MDItNGU0Mi1iNGQ5LTI1MGQ1YTA4YjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 Corner of Silverleaf Avenue & Kinderstrand Road Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.012046907755 30.254368185997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang