Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Al Verde

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dianne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was absoluut fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Hi Dianne Baie dankie vir die baie goeie terugvoering wat julle oor ons plekkie gegee het, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom. Groete Johann

Hadley T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Was awesome. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michèle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Onverbeterlike uitsig! Ons het baie tuis gevoel - baie netjiese en skoon verblyf en Johann was 'n uitstekende en vriendelike gasheer! Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Goeie more Stephan Baie dankie vir die uitstekende resensie wat jy vir my oor ons plekkie ( Al- Verde) gegee het, ek waardeer dit opreg en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom. Johann

Andries V
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Lekker rus plek met al die nodige geriewe. Eienaars baie behulpsaam. Het die woonplek geniet. Netjies en op 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Goeie more Andries Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie, dit word hoog op prys gestel. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Groete Johann

Faieza W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Tranquil heaven. I had a awesome relaxing time. The place is clean and cosy, very quiet and views are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Hi Faieza, I am glad to hear that you have enjoyed your stay with us. Thank you very much for the positive feedback, we hope to see you again soon. Regards, Johann

Thabisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Thank you so much, we enjoyed our stay. A beautiful accommodation in deed. It's a very nice place and I will definitely come back again, and thank you for the warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Good afternoon Thabisa, I am glad to hear that you have enjoyed your stay at my place. Thank you very much for the positive feedback, it is really appreciated! I am sorry I was not there to meet you but am looking forward to seeing you soon. Kind regards Johann

Ruth E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

It was so peaceful I did not mind the owners being there, they are friendly and welcoming. What stood out for me was the fact that they allowed us to stay in longer than the check out time at no extra cost. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caytlin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjies. Baie lekker. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die kuier baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel vir enige een. Dus die waarde vir jou geld. Die plek is so, so netjies en goed uiteengesit vir die gaste. Baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Hi Caytlin Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het en sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom. Groete Johann

Marina H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Onvergeetlik. Gemak, luuksheid en gasvryheid was ongelooflik. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Goeie dag, Marina Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en ek sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Johann

Suzette L
1 nag
5.0
Feb 2022

Baie netjies, hulpvaardig en veilig. Johann was baie hulpvaardig en vriendelik. Die area is baie mooi rustig en stil. Dit woonstel is baie privaat. Ons het die kuier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Al Verde
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMueVNGoWvvJGtlU8aszzclpK8Iu0nxmDPnP1tVVIjPb7Oc1Rp3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 14 Watsonia Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158036843949 18.885710465082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang