Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Al Verde

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Al Verde
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dianne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne P

Dit was absoluut fantasties.

Sien sterre.

Al Verde se terugvoer

Hi Dianne
Baie dankie vir die baie goeie terugvoering wat julle oor ons plekkie gegee het, dit word opreg waardeer.
Ons is bly julle het die verblyf geniet en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Hadley T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadley T

Awesome.

Was awesome. Will book again.

Michèle O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michèle O

Onverbeterlike uitsig!

Ons het baie tuis gevoel - baie netjiese en skoon verblyf en Johann was 'n uitstekende en vriendelike gasheer! Sal beslis weer besoek!

Al Verde se terugvoer

Goeie more Stephan
Baie dankie vir die uitstekende resensie wat jy vir my oor ons plekkie ( Al- Verde) gegee het, ek waardeer dit opreg en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Johann

Al Verde
Andries V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Lekker rus plek met al die nodige geriewe. Eienaars baie behulpsaam.

Het die woonplek geniet. Netjies en op 'n baie mooi uitsig.

Al Verde se terugvoer

Goeie more Andries
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie, dit word hoog op prys gestel.
Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Faieza W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faieza W

Tranquil heaven.

I had a awesome relaxing time. The place is clean and cosy, very quiet and views are spectacular.

Al Verde se terugvoer

Hi Faieza,
I am glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Thank you very much for the positive feedback, we hope to see you again soon.
Regards,
Johann

Al Verde
Thabisa M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisa M

Thank you so much, we enjoyed our stay. A beautiful accommodation in deed.

It's a very nice place and I will definitely come back again, and thank you for the warm welcome.

Al Verde se terugvoer

Good afternoon Thabisa,

I am glad to hear that you have enjoyed your stay at my place.
Thank you very much for the positive feedback, it is really appreciated!
I am sorry I was not there to meet you but am looking forward to seeing you soon.

Kind regards
Johann

Al Verde
Ruth E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth E

It was so peaceful I did not mind the owners being there, they are friendly and welcoming.

What stood out for me was the fact that they allowed us to stay in longer than the check out time at no extra cost. Much appreciated.

Caytlin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caytlin B

Netjies. Baie lekker.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die kuier baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel vir enige een. Dus die waarde vir jou geld. Die plek is so, so netjies en goed uiteengesit vir die gaste. Baie lekker. Dankie.

Al Verde se terugvoer

Hi Caytlin
Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het en sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Marina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Onvergeetlik.

Gemak, luuksheid en gasvryheid was ongelooflik. Sal beslis weer daar bespreek.

Al Verde se terugvoer

Goeie dag, Marina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en ek sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete,
Johann

Al Verde
Suzette L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Baie netjies, hulpvaardig en veilig.

Johann was baie hulpvaardig en vriendelik. Die area is baie mooi rustig en stil. Dit woonstel is baie privaat. Ons het die kuier geniet.

Al Verde se terugvoer


Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Al Verde
Johannes B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Heerlik, skoon, klein maar gerieflik vir kort tydperk.

Dit is 'n heerlike plek, goed geleë en baie koste effektief as jy net 'n slaapplek soek en dan verder uit is vir die dag. Mooi uitsig ook.

Fritz C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz C

Baie rustige area met asemrowende uitsig oor die oseaan en Kaapstad.

Ek sal enige persoon aanbeveel om hier te bly.

Al Verde se terugvoer

Hi Fritz
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word hoog op prys gestel.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johann

Al Verde
Zainab A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zainab A

It was very relaxing.

The view is spectacular and the place is clean. There is a mall nearby. The service was amazing. Will definitely go back soon.

Al Verde se terugvoer

Hi Zanaib,
I am very glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Thank you very much for the positive feedback, it is really appreciated.
We hope to see you back soon!
Regards,
Johann

Al Verde
Valdene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valdene P

Absolute fantastiese verblyf met gasvrye eienaars.

Pragtige uitsig oor Gordon's Bay. Absolute fantastiese akkommodasie met gasvrye eienaars en puik diens.

Al Verde se terugvoer

Hi Valdene,
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kort kuiertjie by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Donnay L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnay L

Lekker rustig gebied. Almal is vriendelik. Goeie diens.

Die eienaar was verskriklik vriendelik. Het ons privaatheid gehad. Alle was gemaklik. Sal weer gaan. Baie mooi uitsig.

Al Verde se terugvoer

Hi Donnay
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Christel M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M

Heerik! Ontspannend. Vriendelike mense wat baie tegemoedkomend is!

Johan het ons vreeslik welkom laat voel, soos ou huisvriende. Die verblyf was gerieflik, netjies, met alles wat mens nodig het vir ’n lekker gemaklike kuier. Die uitsig is ongelooflik!

Al Verde se terugvoer

Hi Christel
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Romeo S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo S

Baie lekker kuier.

Die mense was verskriklik vriendelik en dis 'n baie mooi plekkie. Sal definitief weer gaan.

Al Verde se terugvoer

Hi Romeo,
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier hier by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Leswill L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leswill L

No noise, most beautiful views from my bed.

My host was most welcoming. I basically had the entire place for myself. I did not see and meet anyone else whilst I stayed over, safe in this Covid 19 times. I felt safe and the room was most comfortable.

Al Verde se terugvoer

Hi Leswell,
We are very glad you enjoyed your stay.
Thank you for the excellent feedback.
Regards,
Johann and Drienie

Al Verde
Kurt J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt J

Amazing.

It's amazing all round from the location to the people.

Al Verde se terugvoer

Hi Kurt
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier hier by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word ooreg waardeer.
Hoop om julle binnekort weer weer terug te verwelkom.
Groete
Johann

Al Verde
Erna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K

Pragtige geriewe.

Dit is 'n pragtige kamer met pragtige uitsig oor Gordonsbaai. Die gasheer het ons baie tuis laat voel en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Al Verde se terugvoer

Hi Erna
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning asook vir die positiewe terugvoering.
Dit word hoog op prys gestel.
Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Johann

Al Verde
Julia M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Die akkommodasie was baie skoon en netjies en die eienaars vriendelik en tegemoetkomend. Baie lekker gebly.

We will go back to Al Verde anytime. If you need some quiet time, this is the place to go.

Damund D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damund D

Fantasties.

Fantastiese gasvryheid.

Al Verde se terugvoer

Hi Anke
Baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoering.
Groete
Johann en 3- Nie

Al Verde
Gordon H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon H

We had a very pleasant stay in a modern very clean air conditioned suite with magnificent views of the bay. The hosts are extremely helpful and friendly.

Al Verde is located high up on the mountain side with magnificent views of Gordon's Bay, Strand and the surrounding mountains. The accommodation is very well located for access to Gordon's Bay and Strand.

Hessie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G

Netjies en gasvryheid.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Al Verde se terugvoer

Hi Hessie/Dave
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering...
Groete
Johann en Drienie

Al Verde
Rouve M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve M

Awesome.

Baie mooi gerieflik en pragtige uitsig. Baie gasvry en sal definitief aanbeveel. Verblyf was awesome.

Al Verde se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer te sien.
Groete Johann & Drien

Al Verde
Margaret S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Dit was baie rustig en uitsig is baie pragtig.

Dit doen 'n mens baie goed om in 'n ander omgewing te wees vir 'n wegbreek naweek. Ek will paartjies aanraai om tyd te maak vir mekaar en dit is die beste plek vir 'n naweek.

Al Verde se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit na julle volgende kuier!
Groete,
Johann en Drienie

Al Verde
Thinus L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L

Perfect little sleep over for the explorer, very neat with friendly owners.

Al Verdi is perfectly captured and accurately described, no misleadings. Perfect stay over near enough to the beach and close to most attractions. The owners are very friendly and accommodating with guidance on some site-seeing attractions and Cape original experiences: wine, cheese, olives etc.

Dee F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee F

Pragtige uitsig, baie netjies en skoon.

Baie gerieflik en netjies.

Al Verde se terugvoer

Goeie middag Dee en Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor julle verblyf by Al-Verde, dit word hoog op prys gestel.
Ek wil julle weer eens bedank vir julle ondersteuning.

Groete
Johann en Drienie

Al Verde
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMueVNGoWvvJGtlU8aszzclpK8Iu0nxmDPnP1tVVIjPb7Oc1Rp3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 14 Watsonia Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158036843949 18.885710465082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang