Al Verde
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Dianne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Al Verde se terugvoer
Hi Dianne
Baie dankie vir die baie goeie terugvoering wat julle oor ons plekkie gegee het, dit word opreg waardeer.
Ons is bly julle het die verblyf geniet en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann
Hadley T - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Michèle O - Okt 2023
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig!
Al Verde se terugvoer
Goeie more Stephan
Baie dankie vir die uitstekende resensie wat jy vir my oor ons plekkie ( Al- Verde) gegee het, ek waardeer dit opreg en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Johann
Andries V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rus plek met al die nodige geriewe. Eienaars baie behulpsaam.
Al Verde se terugvoer
Goeie more Andries
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie, dit word hoog op prys gestel.
Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete
Johann
Faieza W - Sep 2022
Algehele gradering
Tranquil heaven.
Al Verde se terugvoer
Hi Faieza,
I am glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Thank you very much for the positive feedback, we hope to see you again soon.
Regards,
Johann
Thabisa M - Aug 2022
Algehele gradering
Thank you so much, we enjoyed our stay. A beautiful accommodation in deed.
Al Verde se terugvoer
Good afternoon Thabisa,
I am glad to hear that you have enjoyed your stay at my place.
Thank you very much for the positive feedback, it is really appreciated!
I am sorry I was not there to meet you but am looking forward to seeing you soon.
Kind regards
Johann
Ruth E - Feb 2022
Algehele gradering
It was so peaceful I did not mind the owners being there, they are friendly and welcoming.
Caytlin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies. Baie lekker.
Al Verde se terugvoer
Hi Caytlin
Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het en sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Johann
Marina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Al Verde se terugvoer
Goeie dag, Marina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering asook julle ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en ek sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete,
Johann
Suzette L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, hulpvaardig en veilig.
Al Verde se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ondersteuning, ek waardeer dit opreg.
Ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Johannes B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon, klein maar gerieflik vir kort tydperk.
Fritz C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustige area met asemrowende uitsig oor die oseaan en Kaapstad.
Al Verde se terugvoer
Hi Fritz
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word hoog op prys gestel.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johann
Zainab A - Des 2021
Algehele gradering
It was very relaxing.
Al Verde se terugvoer
Hi Zanaib,
I am very glad to hear that you have enjoyed your stay with us.
Thank you very much for the positive feedback, it is really appreciated.
We hope to see you back soon!
Regards,
Johann
Valdene P - Nov 2021
Algehele gradering
Absolute fantastiese verblyf met gasvrye eienaars.
Al Verde se terugvoer
Hi Valdene,
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kort kuiertjie by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann
Donnay L - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig gebied. Almal is vriendelik. Goeie diens.
Al Verde se terugvoer
Hi Donnay
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann
Christel M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerik! Ontspannend. Vriendelike mense wat baie tegemoedkomend is!
Al Verde se terugvoer
Hi Christel
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete
Johann
Romeo S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Al Verde se terugvoer
Hi Romeo,
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier hier by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Johann
Leswill L - Jan 2021
Algehele gradering
No noise, most beautiful views from my bed.
Al Verde se terugvoer
Hi Leswell,
We are very glad you enjoyed your stay.
Thank you for the excellent feedback.
Regards,
Johann and Drienie
Kurt J - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing.
Al Verde se terugvoer
Hi Kurt
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier hier by ons geniet het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering, dit word ooreg waardeer.
Hoop om julle binnekort weer weer terug te verwelkom.
Groete
Johann
Erna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige geriewe.
Al Verde se terugvoer
Hi Erna
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning asook vir die positiewe terugvoering.
Dit word hoog op prys gestel.
Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Johann
Julia M - Jan 2020
Algehele gradering
Die akkommodasie was baie skoon en netjies en die eienaars vriendelik en tegemoetkomend. Baie lekker gebly.
Damund D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Al Verde se terugvoer
Hi Anke
Baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoering.
Groete
Johann en 3- Nie
Gordon H - Jan 2020
Algehele gradering
We had a very pleasant stay in a modern very clean air conditioned suite with magnificent views of the bay. The hosts are extremely helpful and friendly.
Hessie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en gasvryheid.
Al Verde se terugvoer
Hi Hessie/Dave
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoering...
Groete
Johann en Drienie
Rouve M - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Al Verde se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer te sien.
Groete Johann & Drien
Margaret S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en uitsig is baie pragtig.
Al Verde se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit na julle volgende kuier!
Groete,
Johann en Drienie
Thinus L - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect little sleep over for the explorer, very neat with friendly owners.
Dee F - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie netjies en skoon.
Al Verde se terugvoer
Goeie middag Dee en Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor julle verblyf by Al-Verde, dit word hoog op prys gestel.
Ek wil julle weer eens bedank vir julle ondersteuning.
Groete
Johann en Drienie
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang