Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alabama

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Willem F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker plekkie. Wat 'n aangename plekkie om te gaan afpak vir 'n paar dae. Alles wat jy nodig het is daar. Binne braai is heerlik as die wind bietjie erg raak buite. Sal my vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanrick S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Alles wat jy nodig het. Alabama is 'n lieflike eenheid met alles wat nodig is. Dit is baie goed geleë. Die binnebraai is 'n groot bonus met die wind wat middae by die see waai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Geniet en sal weer daar wees. Netjies en veilig. Ruim woonstel met genoeg parkering. Naby aan alles .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Comfortable, good for a big family. It would be nice to be notified that there are no towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het dit baie geniet, woonstel baie netjies en prakties met die binne en buitebraaigeriewe. Gasstoof was 'n wenner met die loadshedding wat baie ingestel was. As ek oor iets moet kla in die woonstel was die remotes van die TV het nie gewerk nie en die remote van die dakwaaier in die een kamer kon ons nêrens kry nie, maar dit het ons nie veel gepla nie, ons sal enige tyd weer terugkom, die area is baie rustig en ons het nooit onveilig gevoel nie. Wat ons ook geniet het is dat jy nie vertrap word deur mense nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Sal weer gebruik maak van akkomodasie. Baie gerieflik en skoon. Goed toegerus. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1222a2e538dab2dccdd3ecce2ce5cddbaad8e5893136966f6efd9310766681a5ef5af5e779ae4a82bf57dbb98ddee26c0de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394954053592 20.83824244313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang