Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alabama

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alabama bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in die middel van die dorp in Witsand. Die kothuis het oorgenoeg ruimte, 'n binnebraai sowel as 'n vermaakarea.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en die tweede slaapkamer het net 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasoond en stoof en mikrogolf. Die braai- en vermaakarea front wes en het groot skuifdeure wat oor die landerye uitkyk. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir beide voertuie en bote.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dan V
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld en baie spasie. Ons het lekker gebly in die Alabama huisie. Dit het gehad wat ons nodig het, en lekker baie spasie asook groot kamers....
Sien meer
Nov 2024
Willem F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plekkie. Wat 'n aangename plekkie om te gaan afpak vir 'n paar dae. Alles wat jy nodig het is daar. Binne braai is heerlik as die wind bie...
Sien meer
Apr 2024
Hanrick S
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het. Alabama is 'n lieflike eenheid met alles wat nodig is. Dit is baie goed geleë. Die binnebraai is 'n groot bonus met die wind w...
Sien meer
Mrt 2023
Dennis S
Saam met lewensmaat
4.8
Geniet en sal weer daar wees. Netjies en veilig. Ruim woonstel met genoeg parkering. Naby aan alles .
Apr 2024
Hermien K
Saam met lewensmaat
4.0
Comfortable, good for a big family. It would be nice to be notified that there are no towels.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alabama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1222a2e538dab2dccdd3ecce2ce5cddbaad8e5893136966f6efd9310766681a5ef5af5e779ae4a82bf57dbb98ddee26c0de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394954053592 20.83824244313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang