Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Renier S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike oornaggeriewe.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Renier, julle is absoluut fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Jan en Louise.
Andre L - Feb 2020
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
We loved meeting you and chatting to you Andre.
Jan & Louise
Shane N - Feb 2020
Algehele gradering
Okay.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Shane, Thank you for your review. The accommodation is listed as a guesthouse as we offer 'Overnight Accommodation' yet completely different from that of a Backpackers. Therefore we clearly say in our name, our description and our welcome letter that we are not self-catering. The images in the advert correctly display the facilities and what is available in the units.
We offer affordable overnight accommodation for those who would rather save and splurge on eating out, etc, as you said you like doing!
We loved meeting you and chatting to you and wish you many more travel adventures.
Jan & Louise
Sane L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en cosy.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Hallo Sane, dankie dat jy die moeite doen om 'n resensie the skryf. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Jan & Louise
Brenda B - Feb 2019
Algehele gradering
Perfect place for that one night stopover in Notthingham Road.
Lees meerAladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Brenda,
Thank you so much for your review.
We promise to look after Emily should she ever come visiting, and hope to see you again soon in our beautiful part of the world.
Warmly,
Louise and Jan
Anton S - Apr 2019
Algehele gradering
Goed gewees. So bietjie beknop, maar nie te veel nie. Eienaar was baie vriendelik.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Anton
Dit was lekker om jou en jou mooi familie te ontmoet. Dis jammer dat julle so laat gekom het, maar ons hoop julle kan volgende keer tyd spandeer in ons mooi omgewing. En miskien 'n groter eenheid bespreek.
Vriendelike groete
Jan en Louise
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Convenient stay-over in Nottingham road.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Frikkie.
Ons het geniet om jou en jou farm-girl te ontmoet, en die katte het die aandag vreeslik waardeer.
Ons hoop om julle weer te sien as julle in die omgewing is.
Vriendelike groete,
Jan en Louise
Renate N - Okt 2019
Algehele gradering
Simple plain and clean - just for overnight accomodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudig en skoon - net vir oornagverblyf.
Die eenheid was skoon, eenvoudig en ons het oornag. Dit is nie 'n eenheid vir 'n vakansie nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie vir die resensie Renate. Dit was lekker om jou en julle familie te ontmoet. Dit is gaaf dat jy uitwys dat C2 beste is vir Oornag Akkommodasie vir reisigers of vir troues. Dankie daarvoor. C1 en C3 is wel bietjie meer maar beter vir 'n paar dae in die Meander. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n paar dae se lekke verkenning!
Hanno N - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf en uitstekende diens.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd spandeer om vir ons 'n resensie te doen, Esme.
Dit was lekker om weer die sneeu-bunch te sien.
Ons sien uit daarna om jou en jou oulike familie weer te sien as julle in die omgewing is, met of sonder sneeu.
Vriendelike groete
Jan en Louise
Tomas F - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker plek om te te bly.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Tomas, vir jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien en nog so n bietjie te kuier!
Warm Middelandse groete,
Jan & Louise
Tracey M - Aug 2018
Algehele gradering
We found the accommodation to be perfect for our requirements.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Tracey
We appreciate you taking the time to do a review.
You and your family were a pleasure to host and we hope to see you soon again.
Warmly
Jan & Louise
Merle Ann W - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie Sune.
Ons hoop julle het 'n mooi troue gehad.
Ek is jammer ons kon nie totsiens sê nie, maar ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jan en Louise
Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Hartlik en gesellig.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Beste Geert,
Baie dankie, ons waardeer dit baie. Julle het sommer soos ou, langverlore vriende gevoel teen die tyd dat julle klaar op die Meander gekuier het!
Ons hoop om julle weer te sien met jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Jan en Louise
Marie' D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie klein, maar gerieflike akkommodasie.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie Marie, vir jou vriendelike woorde. Dit was lekker on julle te ontmoet en ons hoop om julle binnekort weer te sien op pad see toe. Volgende keer kan julle dalk Chameleon No1 probeer, wat baie ruim is met 'n koningin grootte bed en 'n kaggel.
Nottingham Road wag vir julle.
Vriendelike groete
Jan en Louise
Nkululeko M - Jul 2018
Algehele gradering
The stay and everything was perfect.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your review.
You guys were a real pleasure to host, and we hope to see you soon again.
Warm regards,
Jan, Louise and staff
Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Pierre.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Volgende keer moet julle no 1 met die kaggel probeer.
Dit was so spesiaal om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Louise en Jan
Christo P - Aug 2018
Algehele gradering
Goedkoop slaapplek voldoende vir die prys.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie Christo.
Ons hoop om julle op n volgende oorstop weer te sien.
Vriendelike groete.
Jan en Louise
Roelof V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie Roelof, ons hoop julle kom gou weer hier in ons wonderlike Midlands kuier!
Vriendelike groete
Jan en Louise
Johan D - Apr 2018
Algehele gradering
Iets anders op jou pad.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johan, dit is gaaf van jou om die tyd te vat om vir ander van ons te vertel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jan en Louise
Gerhard G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf in lekker omgewing.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle vriendelike woorde, Gerhard.
Ons hoop om julle weer te sien op julle volgende pit stop!
Vriendelike groete
Jan en Louise
Monique A - Mrt 2018
Algehele gradering
Compact, but comfortable.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Monique
Dankie vir jou review.
Vriendelike groete
Louise
Stiaan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vie die review Stiaan.
Ons hoop om julle gou weer te sien en lekker te chat.
Jan & Louise
Karen L - Sep 2018
Algehele gradering
Was well located, nice hosts but needs some TLC - definite needs paint and looks very run down.
Johan P - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sara D - Aug 2018
Algehele gradering
Goedkoop. Eenvoudig.
Ewert K - Jun 2018
Algehele gradering
RDP huis wat iemand probeer verhuur as 'n kothuis.
Lees meerAladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Hallo Ewert
Dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat ons bekostigbare (budget) akkommodasie julle nie gepas het nie. Ons hoop julle sal volgende keer iets vind wat julle behoeftes bevredig, want die Meander is n veilige, vreedsame en beeldskone bestemming. Ons deur staan altyd oop sou jy n probleem he terwyl jy hier oorbly. Dit is jammer dat jy geen probleme geraporteer het nie, want jou gemak is belangrik vir ons. Ons is ook meer as gewillig om jou op te gradeer na n duurder eenhied indien nodig.
Vir reisigers wat bekostigbare, skoon akkommodasie soek met vriendelike ontvangs, hoop ons dat voornemende gaste ons ander resensies van dieselfde eenheid in gedagte hou. Vriendelike groete, Jan & Louise
Chanelle R - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, perfekte plekkie om te oornag!
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Chanelle. Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer te sien, en volgende keer vertel ons julle van nog lekke plekke om te besoek. Vriendelike groete, Jan en Louise.
Ben . - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring gewees, ons sal weer van julle verblyf gebruik maak. Dankie.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jy jou ervaring deel. Ons het baie lekker met julle gesels en sien uit na julle volgende kuier!
Jan en Louise
Belinda F - Sep 2017
Algehele gradering
Just what we needed for the weekend, warm and inviting.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Belinda
Thank you for sharing your experience. We really appreciate you taking the time to review and hope to see you and your lovely family soon again!
Warm Regards
Jan and Louise
Ivy S - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie plek om die Midlands Meander te verken van. Plek is skoon, netjies en het ruimte met 'n stoep om op te sit en rus na 'n dag van verkenning.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Ivy,
Ons waardeer dat jy jou ondervinding met ander deel. Ons is bly om waarde vir geld te kan gee, en hoop julle kom gou weer ons wonderlike Midlands Meander omgewing verken.
Vriendelike groete,
Louise
Fred S - Jul 2017
Algehele gradering
Die eienaars is wonderlike mense, het verblyf heerlik gemaak.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dankie Fred, dat jy die moeite gedoen het om jou ondervinding met ander te deel. Ons hoop om altyd waarde vir geld te gee, so waardeer jou resensie en hoop om julle gou weer te sien.
Dawid B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Beste Dawid,
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Julle manne was 'n wonderlike groep en 'n plesier om hier te hê. Ons hoop ons gholfbane roep julle binnekort weer.
Vriendelike groete tot volgende keer. Jan en Louise
Belinda D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was werklik 'n baie vriendelike, netjiese plek om te oornag en sal beslis weer daar bly.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Belinda, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Jan en Louise
Esua D - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n gradering te doen, ons waardeer dit regtig.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Vriendelike groete,
Jan en Louise
Marietjie Markham M - Okt 2017
Algehele gradering
It is reasonably priced and met our requirements.
Lees meerAladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Marietjie. Thank you for your review. One cannot be overly cautious when it comes to the temperatures which can drop unexpectedly in Nottingham Road, so we are happy that you were cosy!. We appreciate you pointing out that there is really no kitchen, as we are advertising overnight accommodation and try to make sure everyone knows it is not self-catering. We hope you enjoyed some of the many excellent restaurants nearby.
Warmest regards,
Jan & Louise
Johan G - Sep 2017
Algehele gradering
Redelike verblyf.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer jy het nie veilig gevoel hier in rustige Nottingham Road nie. Ons woon nou al twintig jaar baie lekker en veilig hier en deel graag ons dorpie met ander wat wil wegkom van die stad. Daar is wel diefwerings, maar dis eintlik daar sodat julle gerus kan slaap! Ons sal egter meer moeite doen om ander besoekers veilg te laat voel.
Ons is darem bly dat julle en jul voertuig toe veilig was vir die twee nagte wat julle by ons deurgebring het en hoop dat julle julle kuier in die Midlands verder geniet het.
Vriendelike groete,
Louise
Paula E - Sep 2017
Algehele gradering
Not what is advertised and wasn't very clean.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Paula
Ons is jammer dat jy nie waarde vir geld kon vind in ons akkommodasie nie.
Hierdie is woordeliks ons advertensie vir ons oornagplek: "Chameleon 3 het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook 'n TV met plaaslike kanale, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffie-maak geriewe. Die eenhede het 'n privaat ingang. Parkeerplek is beskikbaar."
Hierdie is die epos wat almal ontvang voor hulle inboek om seker te maak jy weet wat om te verwag.
Ons eenhede is nie selfsorg nie, maar oornag akkommodasie vir reisigers wat die begroting dophou. Ons bedien nie ontbyt nie, maar daar is baie goeie restaurante binne 'n paar minute van ons af."
Laat weet tog asseblief vir ons wat nie beskikbaar was wat op ons advertensie is nie, want dit is vir ons baie belangrik dat wat op die foto is en op die lys is wel is wat jy kry. Aangesien ek persoonlik die kamer geinspekteer het en ons geen klagtes van julle gekry het terwyl julle hier was nie weet ons nie waarna jy verwys as, "not what was advertised".
Ons wil graag ons oornag akkommodasie aanhou aanbied vir mense wat iets bekostigbaar in die Middelande soek en sal meer besonderhede van jou af waardeer oor waaroor jy ontevrede was.
Vriendelike groete
Louise
Vivian S - Des 2017
Algehele gradering
Die matras was van goeie gehalte.
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Vivian
Ons is jammer dat on nie n fit was vir jou vereistes nie. Ons hoop dat jou met jou volgende besoek aan die Midlands iewers sal bespeek wat meer in jou smaak val.
Ons aanvaar dat budget akkommodasie nie vir almal is nie, maar dat daar wel mense is wat akkommodasie teen redelike pryse verlang wat nie luukses insluit nie, maar wel goeie beddens, soos jy noem, en warm water en skoon linne en om veilig te slaap
Vriendelike groete
Louise
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robin-straat 2, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang