Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Renier S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie gerieflike oornaggeriewe. Ons het baie lekker oornag met goeie veiligheid. Die Aladdin's atmosfeer is baie rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Baie dankie Renier, julle is absoluut fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Jan en Louise.

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2020

Jy kry waarvoor jy betaal. Dit is nie vyfster nie, maar teen die prys kry jy wat jy kry.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
We loved meeting you and chatting to you Andre. Jan & Louise

Shane N
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Feb 2020

Okay. Place should be rated as a back packers accommodation and not self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Shane, Thank you for your review. The accommodation is listed as a guesthouse as we offer 'Overnight Accommodation' yet completely different from that of a Backpackers. Therefore we clearly say in our name, our description and our welcome letter that we are not self-catering. The images in the advert correctly display the facilities and what is available in the units. We offer affordable overnight accommodation for those who would rather save and splurge on eating out, etc, as you said you like doing! We loved meeting you and chatting to you and wish you many more travel adventures. Jan & Louise

Sane L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie lekker en cosy. Lekker oornag plek op pad en naby als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Hallo Sane, dankie dat jy die moeite doen om 'n resensie the skryf. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Jan & Louise

Brenda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Perfect place for that one night stopover in Notthingham Road. Really has all you need for that one night. Really comfortable accommodation and hosts are super friendly. We had an 8 legged critter door guard for the night - I wish I could post photographs on this review. I am pretty certain it was a rain spider. We called her Emily. We left her in peace as she was sure to scare any unwelcome guests if they were to arrive! The next morning she was gone. Spiders and jokes aside: if you want to travel Notthingham Road and surrounds and need a bed for the night - Chameleon is the perfect spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Dear Brenda, Thank you so much for your review. We promise to look after Emily should she ever come visiting, and hope to see you again soon in our beautiful part of the world. Warmly, Louise and Jan

Anton S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2019

Goed gewees. So bietjie beknop, maar nie te veel nie. Eienaar was baie vriendelik. Niks fout met die verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Hi Anton Dit was lekker om jou en jou mooi familie te ontmoet. Dis jammer dat julle so laat gekom het, maar ons hoop julle kan volgende keer tyd spandeer in ons mooi omgewing. En miskien 'n groter eenheid bespreek. Vriendelike groete Jan en Louise

Frikkie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Convenient stay-over in Nottingham road. Clean and comfortable, central location, friendly and helpful hosts, what more can you want?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Baie dankie vir die resensie, Frikkie. Ons het geniet om jou en jou farm-girl te ontmoet, en die katte het die aandag vreeslik waardeer. Ons hoop om julle weer te sien as julle in die omgewing is. Vriendelike groete, Jan en Louise

Renate N
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2019

Eenvoudig en skoon - net vir oornagverblyf. Die eenheid was skoon, eenvoudig en ons het oornag. Dit is nie 'n eenheid vir 'n vakansie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Dankie vir die resensie Renate. Dit was lekker om jou en julle familie te ontmoet. Dit is gaaf dat jy uitwys dat C2 beste is vir Oornag Akkommodasie vir reisigers of vir troues. Dankie daarvoor. C1 en C3 is wel bietjie meer maar beter vir 'n paar dae in die Meander. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n paar dae se lekke verkenning!

Hanno N
1 nag Gesin met tieners
3.8
Feb 2019

Bekostigbare verblyf en uitstekende diens. Baie bekostigbaar! Het weer hier aangeklop na dit die enigste verblyf was wat beskikbaar was 'n paar jaar gelede met erge sneeuval. Het toe uitstekende diens gekry en nou weer. Moenie luuksheid verwag teen hierdie pryse, maar maak tyd om met die mense hier te gesels, winkels en boeke asook tuin te bestudeer. Dan ontdek jy iets wat geld nie kan koop nie - passie, opregtheid en omgee.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Baie dankie dat jy tyd spandeer om vir ons 'n resensie te doen, Esme. Dit was lekker om weer die sneeu-bunch te sien. Ons sien uit daarna om jou en jou oulike familie weer te sien as julle in die omgewing is, met of sonder sneeu. Vriendelike groete Jan en Louise

Tomas F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Lekker plek om te te bly. Baie billike en heerlike verblyf bedryf deur twee uitstaande kunstenaars. Die diens was goed en baie gasvry. Ons besoek aan hul kunsgalery (loodglaswerk en pottebakkery) was die sjerrie op die koek van 'n baie aangename en puik oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation
Baie dankie Tomas, vir jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien en nog so n bietjie te kuier! Warm Middelandse groete, Jan & Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robin-straat 2, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2Q3YWExLWQyOTItNGE3NS05ZjVmLTljZmUwNmE4NGViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 2 Robin Road Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.359523377074 29.993483320766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang