Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alambra Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Alambra Beach House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Altyd lekker!

Fantasties! Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Die uitsig en rustigheid is presies wat jy nodig het. Alles wat jy benodig, is daar en nog meer. Ons 3de kuier by Alambra gewees en sien uit na die volgende.

Leigh C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C

Relaxing.

We enjoyed our stay as always. Great service from the Alambra team. The house was clean and well prepared. Views were amazing.

Cj B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj B

Nice quiet, peaceful and wonderful sea views house.

Our stay was wonderful, peaceful and we loved the sea views from the deck and within the house. Very spacious house with an alarm for safety. Also, we had nice weather in Franskraal and the owner of the house is very nice. We would stay there again most definitely.

Kamal H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kamal H

Awesome.

It was great except the toilets were not flushing correctly.

Juan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Ons het regtig lekker gebly.

Baie spasie, lieflike beddens en die beste van als 'n pragtige uitsig oor die see.

Thys N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys N

'n Baie lekker naweek wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Alles is baie gerieflik en die mense baie vriendelik. Die erf is ook goed omhein met 'n behoorlike hek, sodat ons honde lekker kon rondhardloop. Die uitsig is wonderlik en dit is baie naby aan die see.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cecilia G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Glad nie geniet nie.

Die kombuis area was lekker maar die res van die huise het 'n baie onaangename reuk gehad en ons kon glad nie die sitkamer en TV gebruik nie, baie onaangenaam. Gelukkig kon ons dit toemaak en het maar in die ander deel van die huise gebly. Baie koud in die winter met geen verhitting nie, baie onaangenaam en sal dit vir seker nie in die winter aanbeveel nie. Vloere was ook nie baie skoon nie.

Annabelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle E

Pragtige groot huis met pragtige uitsig oor die see. Baie gerieflik en netjies.

Die huis lekker ruim en gerieflik. Kamers is ruim met baie gerieflike beddens. Twee yskaste voldoende vir groot groepe.

Helene Sybil H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Sybil H

Wonderlik. Verfrissend om by die see te wees.

Monica het ons vriendelik ontvang. Geen televisie of warm water die eerste aand gehad nie, maar ons het ons tyd daar geniet. Franskraal se mense is baie gaaf.

Sebastiaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan V

Bliss with a view.

Fantastic stay at Alambra. The views are super, one street from the beach. Very comfortable living. Excellent service. If you want peace and quiet this is the place to be. We will most certainly be back for more in the future.

Mercedez M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mercedez M

Relaxing escape.

It was a great relaxing getaway, and it was an added bonus that we could bring our furbabies. The only downside was that there is no main gate to the actual property, so we weren't able to let the dogs run around outside as they could run into the road. This was also a small safety concern as you can walk into the property with ease. The house came equipped with a gas plate for load shedding, WiFi, and DSTV. We didn't use the latter two, but it's great to have them available.

Alambra Beach House se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay. Unfortunately, the main gate was delayed and is going up this week! Hope that the beams added the extra level of security.

Alambra Beach House
Gerrit N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit N

Ruim huis ideaal vir groot gesinne.

Ons was 5 volwassenes en 'n 10-maande-oue baba. Die leefvertrek is ruim met 'n mat, ideaal vir die baba om op te speel/kruip. Sondek is ruim, maar het min sitplek vir kuier, tuinstoele sal beter werk saam met die braai. Binnekaggel is onbruikbaar en die nuwe deel se toilette spoel nie ordentlik nie. Linne was skoon, bed en kussings gemaklik. Gerieflike kombuis met potte/panne en eetgerei, dubbelyskaste is definitief 'n wenner in 'n vakansiehuis. Baie parkering voor die huis, gastetoilet 'n wenner vir vriende wat oorkom. Moet nie 'n luukse huis verwag nie, net 'n lekker gemaklike vakansiehuis naby die Franskraal/Uilkraal-strand. Goeie diens ontvang.

Alambra Beach House se terugvoer

Thank you for the review, French drains are a challenge.

Alambra Beach House
Tertia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Baie gerieflik ingerig, netjies en goed geleë. Sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Was slegs vir 3 aande daar, maar het dit baie geniet. Plek is ruim, veral vir groot klompie gaste. Sondek is 'n groot bonus met uitsig op branders en redelik beskut teen wind. Enigste negatiewe kommentaar is die kaggel wat rook en nie lekker trek nie. Agent was ook baie behulpsaam, vriendelik en goeie diens gelewer.

Wouter P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter P

Gerieflik, mooi uitsig.

Die huis is voldoende vir 'n groot gesin.

Steven S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S

Ontspannend.

Boek die plek, jy sal nie 'n fout maak nie. Ek gaan definitief weer.

Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Baie netjies. Groot met goeie uitsig oor see.

Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Veilige parkeerplek met beams en alarm. Vloere in nuwe gedeelte bietjie koud.

Zulfa W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa W

Awesome.

The views was spectacular.

Alta G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Fantasties.

Agent baie vriendelik, huis baie netjies en het gevoel ons stap in ons eie huis in.

Alambra Beach House se terugvoer

Bly julle het dit geniet!

Alambra Beach House
Christie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie F

Cosy and restful.

Fireplace, ocean views, all the amenities we needed. A lovely spot we will be back.

Richard B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Wonderlike huis met dek.

Die huis se nuwe gedeelte veral is baie mooi uiteengesit en leef lekker met son wat oral inkom. Die beddens is baie lekker gemaklik! Ons sal definitief weer kom.

Irafaan A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irafaan A

Tranquil and rejuvenating.

It was just the break we needed. Ilze, our host, was amazing and super friendly and efficient. Will recommend this place to anybody looking for spacious, modern and key located house in Fraanskraal. Will definitely be back.

Byron A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron A

Great, relaxing stay.

We arrived after the Jacuzzi fire incident so the deck was partially unusable but the stay was still great. The fridge in the one kitchen smelt of fish so we didn't use it. We used the other two main fridges instead.

Byron A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron A

Great stay over the long weekend.

Our stay was after the Jacuzzi fire incident so the deck was half unusable but it was still fine for us. The fridge in the second kitchen did smell of fish though so we didn't make use of it. Otherwise everything else was great and in order.

Lidene T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidene T

Heerlike "leef-huis" met uitstekende ligging en nog 'n mooier uitsig!

Alles wat jy nodig het en 'n amazing huis by die see.

Alambra Beach House se terugvoer

Hoop julle het lekker gekuier!

Alambra Beach House
Chantal K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

Wonderful long weekend away.

We really enjoyed our stay at Alambra, and would definitely return or suggest the place to friends. The beds are super comfy, and the rooms are nice and spacious. The kitchen has everything you need, and the two fridges and the dishwasher were a bonus. The large dining room table is great and we spent loads of time around that table eating, chatting and playing games.

Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Great clean house but security is an issue.

I won't recommend this place purely because we had trouble with people coming onto the property and setting off the alarm at 3AM.

Charlene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Beautiful house, the owner is super friendly.

What a beautiful house at a beautiful location.

Ondine B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ondine B

Absolutely wonderful spot and our host, Liz, was so friendly and helpful.

Thanks for a wonderful stay.

Alambra Beach House se terugvoer

So happy you enjoyed it.

Alambra Beach House
Garth M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth M

Awesome time.

House and host was amazing. Highly recommend.

Mark B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Large, clean house close to the beach.

We spent a great long weekend at the house, it is very clean and comfortable, with lovely views and large deck. The rocky beach is a short walk away and a little further on is the sandy swimming beach. Great place for a family getaway or with friends.

Rick B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick B

Lieflike groot huis naby die see.

Ons sien uit na ons volgende kuier by Alambra. Fantasiese ervaring.

Johan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Akkommodasie is goed geleë. Gerieflike huis en goed toegerus. Ons gasvrou was altyd behulpsaam.

Ek sal die huis en Franskraal vir enige gesin(ne) aanbeveel.

Elmar K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar K

Ruim strandhuis met goeie ligging.

Alambra Beach House was 'n baie lekker huis om in te bly. Die kwaliteit van die slaapkamers en kombuis was veral goed. Goeie uitsig, lang aande in die borrelbad en goeie kliëntediens wat om die draai is, maak dit 'n baie aangename huis om in vakansie te hou. Ek dink sekuriteit kan seker 'n bietjie verbeter word met die deure wat nie almal maklik kan sluit nie en die feit dat daar geen heining is nie en enige iemand van die straat af by die erf kan inloop. Ek sal beslis die huis kan aanbeveel aan families met kinders.

Alambra Beach House se terugvoer

Thank you for your lovely review! It is unfortunate that we now can’t have these lovely, open beach houses anymore and we are definitely looking at what fencing will be effective.

Alambra Beach House
Nick Y - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

A quintessential beach house, a comfy home-from-home with stunning ocean views.

This cleverly designed, two-winged old Beach House is ideal for a large family, or two couples with a bevy of kids. A home-from-home within easy walking distance to the sea. Views are to die for!

Etienne J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J

Absoluut fantasties.

Besonderse ligging, lekkerste beddens.

Alambra Beach House se terugvoer

Thank you, Etienne, we strive to get 5 stars all around.

Alambra Beach House
Rene B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Heerlik ontspanne atmosfeer waar jy net jou skoene kan uitskop en asemhaal.

Ons het heerlik gebly en alles was mooi skoon en netjies. Die lekkerste beddens vir 'n heerlike nagrus.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff8861ccfd21c4fe50709d64f8e9ce5a0380d5ac1eaa01fe37d1d963f43778273c9a497cb7c912c42ed1886f755ea374753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 37 5 1 5 145 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612613 19.38409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang