Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alambra Beach House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Altyd lekker! Fantasties! Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Die uitsig en rustigheid is presies wat jy nodig het. Alles wat jy benodig, is daar en nog meer. Ons 3de kuier by Alambra gewees en sien uit na die volgende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Relaxing. We enjoyed our stay as always. Great service from the Alambra team. The house was clean and well prepared. Views were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nice quiet, peaceful and wonderful sea views house. Our stay was wonderful, peaceful and we loved the sea views from the deck and within the house. Very spacious house with an alarm for safety. Also, we had nice weather in Franskraal and the owner of the house is very nice. We would stay there again most definitely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamal H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Awesome. It was great except the toilets were not flushing correctly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Ons het regtig lekker gebly. Baie spasie, lieflike beddens en die beste van als 'n pragtige uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thys N
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

'n Baie lekker naweek wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles is baie gerieflik en die mense baie vriendelik. Die erf is ook goed omhein met 'n behoorlike hek, sodat ons honde lekker kon rondhardloop. Die uitsig is wonderlik en dit is baie naby aan die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Glad nie geniet nie. Die kombuis area was lekker maar die res van die huise het 'n baie onaangename reuk gehad en ons kon glad nie die sitkamer en TV gebruik nie, baie onaangenaam. Gelukkig kon ons dit toemaak en het maar in die ander deel van die huise gebly. Baie koud in die winter met geen verhitting nie, baie onaangenaam en sal dit vir seker nie in die winter aanbeveel nie. Vloere was ook nie baie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Annabelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Pragtige groot huis met pragtige uitsig oor die see. Baie gerieflik en netjies. Die huis lekker ruim en gerieflik. Kamers is ruim met baie gerieflike beddens. Twee yskaste voldoende vir groot groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene Sybil H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Wonderlik. Verfrissend om by die see te wees. Monica het ons vriendelik ontvang. Geen televisie of warm water die eerste aand gehad nie, maar ons het ons tyd daar geniet. Franskraal se mense is baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff8861ccfd21c4fe50709d64f8e9ce5a0380d5ac1eaa01fe37d1d963f43778273c9a497cb7c912c42ed1886f755ea374753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 37 5 1 5 145 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612613 19.38409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang