Alambra Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Alambra Beach House bied selfsorgverblyf in Franskraal, Gansbaai. Die vakansiehuis is op 'n heuwel met 'n 245 grade-uitsig oor die see. Dis ook net 'n paar minute se stap van die see af.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die huis se kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en basiese toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na die groot sondek waar gaste skemerkelkies kan geniet en die see-uitsig aanskou.
Alambra Beach House is naby verskeie wandelpaaie, kroeë, restaurante en kruidenierswinkels in die middedorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Alambra Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang