Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alandale Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale Plaas, Middelburg, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Alandale Farm Cottage bied selfsorgverblyf in Middelburg, Oos-Kaap, op 'n werkende skaap- en beesplaas. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van die stad.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die oorblywende badkamer is het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele . Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met komplimentêre WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met ekstra sitplek met 'n uitsig oor die plaas, asook 'n braai-area. Gaste kan deelneem aan aktiwiteite, soos skaapskeer, bees- en skaaptrek, stap- en fietsroetes verken, of in 'n plaasdam swem.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Alandale Plaas, Middelburg, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale Plaas, Middelburg, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a59f4e9bbca16053103ff19fffea91c8b79a564084b06dec4a50dfc1fbce7b1a6d86d7679e91e55bcce282b5605849d6c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 5 mense Alandale Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.450941031528 25.396388344248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang