Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Albany 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanita H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita H

Awesome stay.

Lovely apartment. Perfect location. Safe. Has everything you need for a comfortable stay with a family of 4, including children. The host was very helpful. We loved having shops and restaurants close by. There is a garden view and a view of Table Mountain. Will surely visit again!

Albany 12 se terugvoer

Thanks for the kind words. I am glad you loved staying and enjoying Cape Town. Please come again!

Albany 12
Suretha B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B

Amazing!

Netjies, veilig en skoon! Stap afstand van die lekkerste eetplekke en die uitsig is net wow!

Albany 12 se terugvoer

Dankie Suretha. Bly jy het die verblyf geniet. Dankie vir die skoon woonstel wat jy gelos het. Kom gou weer.

Albany 12
Kobus S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Albany 12 se terugvoer

Dankie, Joey. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom asb. weer. Groete

Albany 12
Lezanne K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne K

Baie lekker, baie dankie!

Lekker gebly! Skoon en veilig.

Suzaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan B

Baie sentraal, goed toegerus en vriendelike ontvangs.

Lizet het alles so mooi verduidelik en die woonstel het regtig alles wat jy mag nodig kry.

Albany 12 se terugvoer

Ek is bly dat julle lekker gebly het Suzaan! Kom asb weer.

Albany 12
Karin W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Goed toegeruste, netjiese woonstel.

Netjiese woonstel in Kaapstad met 'n pragtige uitsig op die berg. Is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Die batterystelsel was 'n wenner.

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie Karin. Julle Namibiërs is sulke lekker mense. Kom asb weer.
Groete,

Albany 12
Esta B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B

Net 'n plesier.

Albany 12 is so funksioneel toegerus, ons bly daar was net 'n plesier. Lizet is uiters hulpvaardig en 'n uitstekende gasvrou. Baie geskik geleë om maklik by Kaapstad se besienswaardighede te kom. Beveel hierdie met vrymoedigheid aan.

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie Esta. Dis was so lekker om julle entoesiasme vir die Kaap te ervaar. Kom asb weer.

Albany 12
Dulindi S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulindi S

Prentjiemooi.

Lizet was voor ons koms al behulpsaam gewees. Ons is vriendelik ontvang in 'n pragtige plekkie in die hartjie van die Kaap. Sal ons kuiertjie daar altyd onthou. Het mooi memories vir ons kinders gemaak met ons kuier in die Kaap, want die plekkie was lekker geleë om dit te kon doen. Duisend dankies, Lizet.

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle lewenslustige gesin te ontmoet. Dankie dat julle alles so mooi en skoon gelaat het. Ons hoop julle kom weer.

Albany 12
Schantal J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schantal J

Wat 'n awesome plekkie!

Ideale plekkie en sentraal.

Albany 12 se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom asb weer en dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het.

Albany 12
Floors B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors B

Waarde vir geld.

Lizet het ons met ope arms ontvang. Woonstel het baie spasie en beweeg ruimte...is baie netjies en skoon! Baie sentraal en verskriklik veilig om rond te loop en area te verken. Pragtige area vir wegbreek. Sy sien ons gesin vir seker weer.

Riaan T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T

100%

Sal beslis weer daar bly, heerlik sentraal.

Jenny B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Baie netjies, gerieflik en aangename verblyf.

Perfek met ekstra gasvryheid en sorg. Sal beslis weer daar gaan bly!

Albany 12 se terugvoer

Dankie! Dit was n plesier om julle te ontvang. Kom asb weer.

Albany 12
Althea M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea M

Home away from home.

Alhoewel dit 'n sakereis was, is ek baie dankbaar vir Lizet en haar gasvryheid. Die gemak en snoesigheid van haar plekkie het my onmiddellik tuis laat voel.

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie, Althea. Dit was heerlik om jou te ontnoet en te ontvang. Dankie dat jy alles so netjies gelos het.

Hoop jy kom weer.

Groete,
Lizet

Albany 12
Maria V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Heerlik sentraal. Silwerskoon.

Dit was heerlik om hier te Bly. So sentraal. Lekker luuks. Alles wat jy nodig het.

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te leer ken. Kom gerus weer. Mooiloop.

Albany 12
Elaine K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

What a nice place to stay in Cape Town.

Neat, central and close to shops, restaurants and tourist attractions.

Albany 12 se terugvoer

Dankie Elaine! Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop om weer te sien.

Albany 12
Loraine C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Very convenient, clean accommodation.

The apartment is very clean and has everything you need. Lovely view of the mountain and close to everything.

Albany 12 se terugvoer

Thanks for staying, Loraine. I hope to welcome you again!

Regards,
Albany 12

Albany 12
Madeleine B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Uitstekende waarde vir geld in die hartjie van Kaapstad!

Ek en my gesin het 5 nagte hier gebly. Die woonstel is baie ruim, uiters netjies en het alles wat ons nodig gehad het! Met boonop nog 'n pragtige uitsig op Tafelberg! Alhoewel in die middestad, is die woonstelblok baie stil en rustig. Lizet het ons baie vriendelik ontvang en gehelp nes skrop! Ons sal Albany 12 beslis aanbeveel en vir seker weer hier wil bly as ons weer in Kaapstad kom!

Albany 12 se terugvoer

Baie dankie! Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Mooiloop.

Albany 12
Louisa N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa N

"Home away from home".

Die vriendelike ontvangs, goed ingerigte eenheid was 'n wonderlike ervaring. Nog 'n pluspunt is dat Tuine heel sentraal is en gerieflik naby al die plekke was wat ons wou besoek. Baie dankie.

Albany 12 se terugvoer

Dankie Louisa. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom asseblief weer.

Albany 12
Elna G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Ruim, rustig, mooi uitsig en goed toegerus.

Veilige parkering op ruim terrein. Die eenheid is ruim, skoon en goed toegerus. mooi uitsig vanuit die slaapkamer op Leeukop en die sitkamer na die ander kant. Baie sentraal. beslis aan te beveel.

Sagie N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sagie N

Excellent accommodation. Highly recommended.

Lizet was very accommodating and helpful. The apartment was well equipped with everything you could possibly need. The location was within walking distance and very central. Highly recommend staying here.

Albany 12 se terugvoer

Thanks Sagie! It was a pleasure hosting you. Please come again.
Regards

Albany 12
Jan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Ons het baie lekker gebly en die gasvrou (die eienaar) is uitstekend!

Albany 12 is die perfekte bestemming as jy in die hartjie van Kaapstad wil wees. Veilig, bekostigbaar en lekker om te bly. Donkerder gordyne om die lig uit die slaapkamer te hou, sal beter wees, maar behalwe daarvoor - geen probleme nie!

Albany 12 se terugvoer

Dankie Jan! Ek hoop om julle weer te ontvang. Ek sal kyk na die gordyne. Groete

Albany 12
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGVlNjcyLTVlNWQtNGVmNi1hNzU0LTkyNGFmMmNjM2JlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Corner of Hof and Camp Streets Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934203029097 18.411109149456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang