Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany 12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome stay. Lovely apartment. Perfect location. Safe. Has everything you need for a comfortable stay with a family of 4, including children. The host was very helpful. We loved having shops and restaurants close by. There is a garden view and a view of Table Mountain. Will surely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Thanks for the kind words. I am glad you loved staying and enjoying Cape Town. Please come again!

Suretha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing! Netjies, veilig en skoon! Stap afstand van die lekkerste eetplekke en die uitsig is net wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Dankie Suretha. Bly jy het die verblyf geniet. Dankie vir die skoon woonstel wat jy gelos het. Kom gou weer.

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies. Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Dankie, Joey. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom asb. weer. Groete

Lezanne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker, baie dankie! Lekker gebly! Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie sentraal, goed toegerus en vriendelike ontvangs. Lizet het alles so mooi verduidelik en die woonstel het regtig alles wat jy mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Ek is bly dat julle lekker gebly het Suzaan! Kom asb weer.

Karin W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goed toegeruste, netjiese woonstel. Netjiese woonstel in Kaapstad met 'n pragtige uitsig op die berg. Is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Die batterystelsel was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Baie dankie Karin. Julle Namibiërs is sulke lekker mense. Kom asb weer. Groete,

Esta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Net 'n plesier. Albany 12 is so funksioneel toegerus, ons bly daar was net 'n plesier. Lizet is uiters hulpvaardig en 'n uitstekende gasvrou. Baie geskik geleë om maklik by Kaapstad se besienswaardighede te kom. Beveel hierdie met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Baie dankie Esta. Dis was so lekker om julle entoesiasme vir die Kaap te ervaar. Kom asb weer.

Dulindi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Prentjiemooi. Lizet was voor ons koms al behulpsaam gewees. Ons is vriendelik ontvang in 'n pragtige plekkie in die hartjie van die Kaap. Sal ons kuiertjie daar altyd onthou. Het mooi memories vir ons kinders gemaak met ons kuier in die Kaap, want die plekkie was lekker geleë om dit te kon doen. Duisend dankies, Lizet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Baie dankie. Dit was heerlik om julle lewenslustige gesin te ontmoet. Dankie dat julle alles so mooi en skoon gelaat het. Ons hoop julle kom weer.

Schantal J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Wat 'n awesome plekkie! Ideale plekkie en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Albany 12
Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom asb weer en dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het.

Floors B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Waarde vir geld. Lizet het ons met ope arms ontvang. Woonstel het baie spasie en beweeg ruimte...is baie netjies en skoon! Baie sentraal en verskriklik veilig om rond te loop en area te verken. Pragtige area vir wegbreek. Sy sien ons gesin vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGVlNjcyLTVlNWQtNGVmNi1hNzU0LTkyNGFmMmNjM2JlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Corner of Hof and Camp Streets Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934203029097 18.411109149456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang