Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany 12

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Albany 12 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die MyCiTi-busroete en is net 500 m van die Kompanjiestuine af. Dis die ideale plek van waar jy die skiereiland en sy verskeie toeristebestemmings kan verken.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste (3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders, nie 4 volwassenes nie) en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n aparte badkamer en 'n groot oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n groot stort, 'n wasbak en 'n toilet. Dit is op die eerste verdieping en het 'n wye stel trappe. Daar is ongelukkig geen hysbak nie.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en al die ander nodige eetgerei in. Die leefkamer het 'n TV met DStv en die eetarea het 'n eetkamertafel met stoele vir 4. Die leefkamer lei na 'n balkon met lieflike berguitsigte. Dit is die ideale plekkie vir 'n skemerkelkie of 'n koppie koffie. Parkeerplek op die perseel is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n battery-steunkragstelsel en omskakelaar wat die nodige krag kan voorsien vir ligte en kragproppe in die geval van 'n kragonderbreking.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tracey K
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. We had a lovely stay. It's a great location, safe and a lovely apartment stocked with all required amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lizette K
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly, sal beslis aanbeveel en weer gebruik maak hiervan. Dit was lekker om daar tuis te gaan en was gerieflik naby alles waar ons wou wees.
Okt 2024
Petro M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en prakties. Pragtige uitsig. Hoogs aanbeveel. Ons gesin het lekker gebly. Daar was oorgenoeg spasie vir almal. Praktiese uitleg. Pragtig...
Sien meer
Okt 2024
Jeanine U
Gesin met klein kinders
5.0
Lizet het ons so welkom laat voel, sien ons beslis weer! Ons het vreeslik lekker gebly en die woonstel is perfek geleë en is toegerus met alles wat on...
Sien meer
Okt 2024
Tanita H
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay. Lovely apartment. Perfect location. Safe. Has everything you need for a comfortable stay with a family of 4, including ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albany 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGVlNjcyLTVlNWQtNGVmNi1hNzU0LTkyNGFmMmNjM2JlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Corner of Hof and Camp Streets Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934203029097 18.411109149456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang