Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany Court P4

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 243 R932 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

P4 Albany Court is 'n lieflike en bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 mense, geleë in 'n stil woonbuurt van Gardens. Die woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat Kaapstad besoek. Word wakker met skouspelagtige uitsigte oor Tafelberg.

Om by die woonstel uit te kom, is om vier trappe te klim (geen hysbak in die gebou), maar moenie dat dit jou ontmoedig om jou huis weg van die huis te bereik nie.

Hierdie gerieflik gemeubileerde ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp, 'n en suite-badkamer en 'n groot leefarea. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Onbeperkte, 50 Mbps-vesel is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n volledig toegeruste kombuis wat alle moderne geriewe het en lei na 'n groot terras vanaf dakwoonstelvlak met skouspelagtige uitsigte na Tafelberg.

Die woonstelkompleks is om die draai van Kloofstraat geleë met lekker kroeë, restaurante en alles wat jy nodig het.

Albany Court P4 by CTHA is naby Mediclinic, The Company's Garden en De Waal Park geleë. Die Joodse Museum, die Labia-teater, Intieme Teater en die Fat Cactus, Gardens is binne 1 km vanaf die eiendom geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albany Court P4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 243
R1 243 R932
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 243
R1 243 R932
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82ba846453d15305e9cb5735f886a23c4950c08488f085f0812f4759ee41340c7feebbb670abd2e187b66053cdd7bb7331f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 243 nouVanaf R932 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Corner Camp and Hof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.934191902231 18.411026000977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang