Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros @ Stilbaai

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Albatros @ Stilbaai is 'n lieflike 3-slaapkamer vakansiehuis in Stilbaai. Die huis is binne 15 minute se stap vanaf die strand, die hawe en die gholfbaan geleë en is ideaal vir 'n groep of gesin van 8 mense.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede kamer met 'n dubbelbed asook 2 driekwartbeddens, en die derde kamer het 3 driekwartbeddens. Linne, sowel as 'n ekstra kombers, word voorsien, maar gaste is welkom om hul eie of meer beddegoed saam te bring. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak, toilet en stort, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Buitestort met warm water is ook beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. 'n Tafeltennistafel is beskikbaar in die groot binnebraai-area. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Stilbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van die Inverroche-stokery, voëlkyk, voetslaan in die natuurreservate en die voer van die palings by die Stilbaai-toerismeburo.

Albatros @ Stilbaai sal alles in hul vermoë doen om jou welkom te laat voel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros @ Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4fcbe724776364ed31c34413f76d1df4c5617059a34443b62e21816cad37cf13b7f89f257a0426ebf3603f558571567b7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 23 Albatros Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.378353694518 21.414414720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang