Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros @ Stilbaai

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Albatros @ Stilbaai is 'n lieflike drieslaapkamer-vakansiehuis in Stilbaai. Dié huis is slegs 15 minute se stap vanaf die strand, hawe en gholfbaan en is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 8.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens en die derde kamer het 3 driekwartbeddens. Linne en 'n ekstra kombers word voorsien, maar gaste is welkom om hul eie of ekstra beddegoed saam te bring. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak, toilet en stort, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Buite-stort met warm water is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV en DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Daar is 'n tafeltennis-tafel in die groot binnenshuise braai-area. WiFi is ook beskikbaar.

Stilbaai bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos die Inverroche Distilleerdery, voëlkyk, staproetes in die natuurreservaat en die voer van palings by die Stilbaai Toerisme-buro.

Albatros @ Stilbaai sal als moontlik doen om gaste so welkom as moontlik te laat voel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros @ Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4fcbe724776364ed31c34413f76d1df4c5617059a34443b62e21816cad37cf13b7f89f257a0426ebf3603f558571567b7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 23 Albatros Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.378353694518 21.414414720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang