Albatros Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stormvoëlstraat 22, Hoek van Albatros en Stormvoël, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R911 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albatros Cottage is 'n moderne ateljeewoonstel wat net 300 m vanaf Kaap St. Francis se strand geleë is. Kaap St. Francis is bekend vir sy sandstrande en branderplankry-plekke en is die ideale plek vir 'n vakansie by die see. Die kothuis is langs die hoofhuis op die eienaar se erf geleë, maar het 'n privaat ingang en toegang tot Seal Bay Natuurreservaat.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die gemaklike rusbank voor die TV ontspan.
Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien. Buite is daar sitplek en 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar.
Die kothuis is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot 'n rits restaurante en winkels. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Seal Point-vuurtoring in, wat tot die aanloklikheid van hierdie bekoorlike kusbestemming bydra.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Stormvoëlstraat 22, Hoek van Albatros en Stormvoël, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stormvoëlstraat 22, Hoek van Albatros en Stormvoël, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap