Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chris P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Baie lekker gebly. Hoop om weer eendag daar te gaan bly. Baie lekker huis met great uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
Kort verblyf
3.4
Des 2020

Ligging is fantasties, huis is teleurstellend. Mens betaal 'n fortuin om hier te bly, as gevolg van die uitsig, maar ek was bitter teleurgesteld in die huis. Ons het mooi gespaar om te kan gaan, en ek is spyt ek het nie verder gesoek nie. Die plek is duidelik verwaarloos, stukkende stoele, die braai is net sleg, koppies chipped, goedkoop toiletpapier, geel water in die onderste badkamer, geen goeie messe nie, verf kom af, helfte van die ligte werk nie, net een bedliggie per kamer, geen stoele om buite op te kan sit nie, deure moeilik om oop en toe te kry. Die huis is meer as "'n paar meter' van die strand af, niks ekstra of mooi vir gaste nie, beslis nie die mooi blomme soos op die foto's nie!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Adel M
1 nag Gesin met tieners
3.2
Des 2020

Die ligging is fantasties, huis is bitter teleurstellend. Die verblyf is verskriklik duur, ons het baie meer verwag. Die huis is baie verwaarloos, verf kom af, stukkende stoele, deure werk moeilik, geel water in die onderste badkamer. En die braai is net swak. Daar is stukkende stoele, chipped bekers, goedkoop toiletpapier, geen ordentlike messe nie, helfte van die ligte in die huis werk nie, net een bedliggie per kamer. Nie 'n stukkie beskuit of enige iets hoegenaamd behalwe die bare minimum nie. En dan dreigemente oor hoeveel jy gaan moet ekstra betaal as jy nie die plek skoon los nie. Die "strand" is meer as net "'n paar meter" van die huis af.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bazil R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Dit was eenvoudig net fantasties, eks beslis weer op pad soontoe, stuur net nog foto's van ander huise. Die veiligheid, rustigheid is net die een ding wat vir my baie lekker is, met die see in die agtergrond, o mens, dis fantasties, om nie eens te praat van die walvisse nie, in die dorp sien mens mos nie sulke goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andir B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Absoluut fantasties! Siele rus, ongelooflike uitsig en rustigheid waarvan jy maar net kan droom in die stad. My nuwe happy place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2019

Baie lekker. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Dis 'n nice huis. Ek beveel net aan dat hulle meer vadoeke en kombuislappies moet aanskaf, asook 'n mop. Ons het gemors op vloer en kon dit nie eers op mop nie. Die yskas het ook gelek. Ek sal nie sê die huis is gepas vir klein kindertjies nie. Die hoof dek is nie afgebaken nie en dis 'n vêr val.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2019

Great views, amazing surroundings, overpriced due to lack of cleanliness and other issues. The views and surrounding area is absolutely amazing and beautiful. It is also a great house with sizeable rooms, great entertainment areas, good kitchen inside and outside braai and three bathrooms. The house fittings though are incredibly neglected. The stacking doors need a lot of work, stacking doors don't close or lock properly and will soon just some off the railings or door handles will break with the force needed to close them, the shower heads need replacing, the sinks plugs don't hold water, the showers were very dirty, we found cobwebs in a lot of areas. Some curtain railings were just broken (snapped off) and another one held together by cable ties. There also was about 7 lights that did not work, the toaster cord was an electrical accident waiting to happen. It's a pity that such a beautiful house is not maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alwyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Uitstekende verblyf op my gunsteling strand. Goeie ligging en aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
Lang verblyf
4.6
Apr 2018

Asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs. Stywe opdraendes en afdraendes wat 'n pragtige uitsig verseker. Die huis is ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2018

Awesome verblyf! Mooiste plek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a15707563486bf6e5c1277e13d53add755f60bbd7a26c79a453216e7971db81d907409d1be405977f33727febe41cc7d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.076096711862 24.233779907227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang