Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross Guesthouse is 'n moderne en luukse gastehuis in die hartjie van Langebaan. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot vakansiedoendinge, winkels en restaurante, en besienswaardighede in die omliggende area.

Verblyf word in 7 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n privaat ingang, en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met bad- en strandhanddoeke, badjas, yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die gesinseenhede het kombuisies sowel as balkonne. DStv-kanale word volgens gasvryheidsbedryfstandaarde aangebied en gaste het gratis internet en Netflix-toegang. Alle kamers is toegerus met rookverklikkers en brandblussers en die eiendom word deur kringtelevisie gedek. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir alle gaste.

Ontbyt word in die eetkamer en/of patio bedien, sou die weer dit toelaat en ons is bekend vir die heerlike ontbyt wat ons bedien. Ons doen ook middagetepakkies en voorafbespreekte aandetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012d36cc4f072b7419a0336e8ddebf8a18123fb58cffab6393496e04ea4f8df8375c868dfab6f484e38f4998c59698c8c599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Jutten Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.086636340136 18.0361612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang