Albatross Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albatross Guesthouse bied moderne en luukse verblyf in die hartjie van Langebaan. Dit is naby verskeie vakansiedoendinge, winkels, restaurante en besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit 7 gastekamers. Die kamers het elk ’n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Bad- en swemhanddoeke, kamerjasse, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër word voorsien. Die gesinseenhede het elkeen 'n kombuisie en 'n balkon. DStv is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi en Netflix. Elke kamer het 'n rookalarm en brandblussers en die eiendom het geslotekringtelevisie. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Ontbyt word in die eetkamer en/of op die stoep bedoen. Middagetepakkies en bespreekte aandetes is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Juttenstraat 9, Langebaan, 7354, Wes-Kaap