Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross @ Kingswood Golf Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esmari K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Veilig, netjies en alles wat ons nodig het. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle het uit julle pad gegaan om ons welkom te laat voel! Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik en veilig gebly. Fantastiese plek, netjies en skoon. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Sal weer wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netjies. Die eenheid is privaat en daar word aan al mens se behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kazin T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very very good. We had a fantastic time. Thank you for a lovely place and your friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel T
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Ons is hartlik verwelkom en het 'n heerlike verblyf gehad! Ons sal graag weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Enjoyable, fun, secure. The stay was an enjoyable one, close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruzelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal beslis Albatross @ Kingswood aanbeveel. Skoon, netjies en veilige verblyf. Baie lekker gebly. Ons sal beslis weer daar oornag. Ons is baie vriendelik ontvang. En het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arenda O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, gesellig, gerieflik. Ek mis die kuier al klaar! Ons was bevoorreg om 3 aande in Albatross te slaap. Dit was regtig die lekkerste wat ons nog ooit gebly het. Alles is op sy plek en silwerskoon. Ons het as gesin so lekker gebly dat ons in die aande eerder by die akkommodasie tyd saam spandeer het, i.p.v. om in George uit te gaan eet. "Home away from home". Ons is gelukkig om hierdie juweel te kon ontdek. Sien uit om terug te gaan. Johann en Veronica gee definitief 'n nuwe betekenis aan klientediens - uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige, stil omgewing, hoor geen motors of geraas, sal dit beslis aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zana P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Unit was clean and comfortable and ideal for us, being on the golf estate. Great hosts - we definitely recommend the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c26c7b99decd2ccfe4a0b337dc59a9513cf46d2b1a55002bed3998090471b6f1bb513714014470e84065446fa9fff2f0463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 12 Hamilton Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970971841457 22.426873499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang