Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross @ Kingswood Golf Estate

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2024 tot 3 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 215 R1 094 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Albatross @ Kingswood Gholflandgoed is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang vir privaatheid. Hierdie eenheid is in die Kingswood Gholflandgoed in George geleë.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg kasspasie. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir nog 2 gaste, asook 'n klein etenstafel met stoele en 'n platskerm-TV met Netflix.

Die glasdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels wat 'n tuintjie met braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het staproetes, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n restaurant. Die verblyf is naby verskeie winkels en is 10 minute se ry vanaf George-lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gregory K
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en veilig gebly. Fantastiese plek, netjies en skoon. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Sal weer wil oorbly.
Jul 2024
Madelie G
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies. Die eenheid is privaat en daar word aan al mens se behoeftes voldoen.
Jul 2024
Kazin T
Gesin met klein kinders
5.0
Very very good. We had a fantastic time. Thank you for a lovely place and your friendliness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Christel T
5.0
Uitstekende verblyf. Ons is hartlik verwelkom en het 'n heerlike verblyf gehad! Ons sal graag weer van die verblyf gebruik maak.
Mei 2024
Adam G
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable, fun, secure. The stay was an enjoyable one, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross @ Kingswood Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 215
R1 215 R1 094
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 215
R1 215 R1 094
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c26c7b99decd2ccfe4a0b337dc59a9513cf46d2b1a55002bed3998090471b6f1bb513714014470e84065446fa9fff2f0463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 215 nouVanaf R1 094 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 12 Hamilton Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970971841457 22.426873499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang