Albatross Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosastraat 106, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Albatross Lodge is 'n bekoorlike houthuis naby een van die beste strande in Jeffreysbaai. Dit is in 'n lieflike woonbuurt geleë en ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n strandvakansie.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is gerieflik ontwerp en het rusbanke en 'n TV met Netflix. Dit is oopplan na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, asook 'n toonbank wat sentraal geleë is met stoele. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met 'n onderdakbraai en rusbanke. Daar is ook 'n buitestort en veilige stoorplek vir branderplanke. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n rugsteunkragstelsel sodat Die ligte, WiFi en Tv ook tydens beurtkrag werk.
Die eiendom spog met 'n lieflike, omheinde erf met genoeg spasie vir kinders en troeteldiere om te speel en dit is stapafstand vanaf die strand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mimosastraat 106, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Albatross Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosastraat 106, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang