Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 1

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dis moeilik want ek het gemengde gevoelens. 'n Baie oulike plekkie reg by die see. Ongelukkig het ons gaste bo ons dit so bietjie onplesierig gemaak. Dit vat allerhande tipe mense om die wêreld te laat draai. Daar is ook net te veel mense wat jou pla vir geld. Stap sommer in terwyl jy sit en eet. So sluit maar jou veiligheidsdeur wanneer dit donker raak. Jammer dat Lambertsbaai so geraak het. Ek sal Albatross aanbeveel, maar ongelukkig nie Lambertsbaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldrica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Verfrissend, asemrowend, perfek. Baie dankie vir u gasvryheid. My verblyf was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Onbeskryflik lekker gewees. Ongelooflik lekker, mooi alles wat jou hart begeer en baie vriendelike personeel, 'n mens voel so tuis. Lekker vars vis by die hawe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Grootste ervaring ooit! Ons het lekker gebly, dit was net vir een aand. Ek sou voorstel hulle kan bietjie opgradeer en mooi maak. Handdoeke was al oud.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlton I
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Uitstekend. Verblyf was lekker en personeel baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Kort maar lekker. Baie lekker, dankie. Kom weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jocelyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Peaceful. Friendly host. Neat and clean. Good place for relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer. Salig om die see reg by jou voordeur te hê. Heerlike verblyf. Skoon en netjies. Dit was baie koud, maar ons was bederf met elektriese komberse en verwarmers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly, badkamer kort 'n oordoen en kamervloer kan ook aandag kry. Lekker warm gebly en lekker gerus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Net een uit die twee aande daar gebly. Nee, die plek was nie goed skoongemaak nie. Die stort is vol muf, daar was nog ou gaargemaakte kos in die yskas, en die bed is klein. My voete het afgehang.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 435

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d562b1cb0c630a9fce83818747018c5d0178a7745f3205bdd2ed8b7c7500a1dfddb3a9c34be36ac11672f38cf8f9d5e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang