Albatross No. 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albatross No. 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in Lambertsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus slegs twee en 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë.
Dit is op die grondvloer en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is ook buitebraaigeriewe wat gaste kan gebruik. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die leefarea.
Die woonstel het die ideale ligging met die see wat wes front, dis naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 451
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross No. 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: