Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Albatross No. 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicci V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci V

Lekker gekuier, lekker gestort en lekker geslaap. Presies wat 'n mens verlang.

Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit was baie koud, maar binne ons blyplek was dit heerlik knus en warm, met 'n blaasverwarmer en 'n verlengingskoord, wat gesorg het dat ons die verwarmer in beide vertrekke kon gebruik. Die elektriese komberse het ook gesorg daarvoor dat ons warm kon slaap. Ons het groot waardering gehad vir die koffiepot en die adapters op die muurproppe, waar ons maklik ons fone kon laai. Die stort was heerlik warm, en die doos snesies 'n ekstra gerief. Ons sal definitief weer by Albatross No. 2 gaan bly.

Louis S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Awesome.

It was very nice, beautiful view.

Roberta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta J

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Gulegha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gulegha B

Dit was wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier en sal weer teruggaan. Het nuwe vriende daar gemaak. Diens was uitstekend.

Tracy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S

Lovely clean unit with an awesome view.

My stay was lovely. The unit is directly over the road from the beach so it has a wonderful sea view. The unit had everything I needed, but I would suggest that milk is included to save having to drive to the shops. Also, ice trays in the freezer would be recommended.

Veronica E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E

Netjiese, bekostigbare verblyf met die mees asemrowende see-uitsig!

Baie bekostigbaar, die eenheid was netjies en die verblyf was lekker. Kan doen met 'n lae muurtjie om die stoep area en braai meer privaat te maak, maar nog steeds die see-uitsig te behou. Meer reëls rondom parkering per eenheid is nodig aangesien gaste in van die ander eenhede 'n paar keer vlak voor ons eenheid geparkeer het.

John Wesley B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John Wesley B

Great as a base to explore the area.

Very pleasant. Stunning view of the sea.

Tossie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Fantastiese see-uitsig.

Uitsonderlike goeie diens na aanvanklike bespreking nie uitgewerk het nie. Puik diens, sal weer gaan.

Kay W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay W

Perfect location, very helpful and friendly hostess. Fabulous stay.

See stars.

Ester V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Op die see!

Vriendelik ontvang. Netjies. Teen die see. Skoon. Veilig.

Anna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Het eers laat aangekom en vroeg weer vertrek, maar het die tydjie baie geniet.

Uitsig onvergeetlik mooi. Water was warm in die woonstel en ek het heerlik geslaap. Baie dankie.

Johnell P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnell P

Snoesig, vriendelik en net lekker!

Baie vriendelik gegroet, laat tuis voel, net lekker gebly. Sal beslis terugkom vir 'n gesinsvakansie!

Petro D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Bietjie wegbreek van werk.

Die verblyf was ongelooflik.

Vincent L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent L

The view and apartment was amazing.

Great stayover, comfortable, well-equipped, and location beautiful and Hester was great.

Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker gekuier. Baie dankie dat jy ons geakkommodeer het.

Goed toegerus, sou dalk 'n gasbrander waardeer het vir koffie tydens beurtkrag.

Chiovanni S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chiovanni S

It was nice as expected.

The place was nice, just one thing that bothered me was the neighbours who complained early in the evening about noise because we had friends over even though we tried keeping the noise as low as possible. That is the only complaint but otherwise, it was nice.

Michael J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J

Gerieflike akkommodasie reg langs die see.

Akkommodasie was skoon en gerieflik en het 'n baie goeie ligging. Binne loopafstand van winkels en restaurante. Televisie ontvangs was swak ─ het net die laaste dag ononderbroke gespeel. Het bietjie onveilig gevoel met smouse wat nie "nee dankie" aanvaar nie. Een het selfs 21H30 een aand kom klop en geweier om te loop.

Selenta C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Selenta C

Netjies, skoon en ruim maar die interieur kort aandag.

Verblyf was gemiddeld.

Gradwill C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C

Beautiful views.

Friendly host and staff. Good value for money.

Lynville Isaacks I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynville Isaacks I

Baie aangename naweek gehad.

Ons was vriendelik ontvang, het tuis gevoel asof ons al voorheen daar was.

Christine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Stunning location, beautiful little town.

Lovely place views are great and our host Hester was fantastic. Would really recommend the stay we will definitely be back. Was so nice as we were upgraded to a bigger place with indoor braai.

Albatross No. 2 se terugvoer

It is a pleasure to receive such a positive review. We strive to accommodate our guests as much as possible. We look forward to welcoming you to our establishment soon.

Albatross No. 2
Berna D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berna D

Lekker blyplek met mooi see-uitsig.

Netjies en skoon. Ongelukkig geen veilige parkering en met baie kreef-smokkelaars was ons maar bekommerd oor ons kar.

Ronald N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald N

Our stay at Albatros was excellent and enjoyable.

Will certaintly recomemmed Albatros to anyone. The location is excellent. Close proximity to the restaurant.

Wynne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wynne P

Lovely setting and view, just hope that you don't have fishermen next to you.

The flat next to ours was rented by fishermen and parked their boat and big bakkie in front of their flat; taking a big piece of our view. They even came to us to move our car as they leave at 04h00 in the morning. Never met the host; when we arrived after given our arrival time; the office was closed. Only a cleaning lady could assist us, then we could not even enter the flat, as there was maintenance being done in the flat. No Wi-Fi was available in the bottom flat and we were told to come up to a "patio", but could not find a way to this "patio".

Albatross No. 2 se terugvoer

We appreciate your review, and would like to apologise for any inconvenience you experienced. Since your stay, wifi was upgraded to reach all our units. In general we meet all our guests personally, and it is our loss to not have been able to welcome you ourselves. We do hope you will visit us again, and have a much more pleasant experience.

Albatross No. 2
Danie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Lekker rustig.

Dit is teen die see met mooi see uitsig en die agent was baie vriendelik en hulpvaardig.

Pieter S H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S H

Baie aangenaam en uit die boeke uit! Dankie.

Reg langs die see met 'n see-uitsig en verblyf was aangenaam, dankie.

Willie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Goeie en vriendelike diens! Mooi uisig oor die see/baai.

Die personeel was vriendelike en behulpsaam; die woonstel netjies en voorbereid; stapafstand van baie goeie restaurante en dorpsentrum; besoek die malgasse se broeiplek op skiereiland; dorp netjies en skoon.

Willie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Baie goed.

As gevolg van omstandighede is ons in 'n ander gebou gehuisves wat baie beter was, met geen verhoogde tarief nie.

Lianie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianie E

Netjies en skoon, maar kort aandag.

Die plek was goed ingerig. Kyk op die see wat pragtig is. Die plek kort aandag. TV remote se battery is pap. Kougom is geplak aan die onderkant van die kaste (mens kyk heeltyd daaraan vas as jy TV kyk). Kaste is stukkend. Banke is deurgesit en ongemaklik. Matte het kolle op. Kamer lig werk nie.

Anton V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Die tydjie was uitstekend.

Hestr, Bia en span was uitstekend om ons tuis te laat voel. Die uitsig is van die beste en loopafstand van die meeste plekke, sal enigiemand aanbeveel om daar 'n draai te maak. Weereens baie dankie.

Albatross No. 2 se terugvoer

Goeie dag Anton
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is bly julle het julle kuier by ons en op Lambertsbaai geniet.
Kom gerus weer.

Albatross No. 2
Johannes H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Dit was baie lekker om die branders te hoor.

Albatros se mense het my en my vrou tuis laat voel. Ek was gelukkig in kontak en het gereeld die dame van Albatros gesien. Sy het omgegee vir haar mense, al was dit goeie dag of sommer 'n geselsie. Dankie daarvoor. Die wooneenheid is naby die see so jy kan dus enige tyd jou voete gaan nat maak. Ek sal weer in die toekoms van die verblyf gebruik wil maak.

Elizabeth T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Aangename verblyf in netjiese, bekostigbare eenhede.

Die agente was baie behulpsaam en vriendelik. Ons was aangenaam verras met die netheid en ligging van eenheid. Die beddens was goeie kwaliteit en ons kon heerlik slaap onder skoon beddegoed. Kan dit regtig aanbeveel.

Rina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is skoon en netjies en het alles in wat ons nodig gehad het. Die see-uitsig is die heel beste. Die buitebraai is onbeskut en maak braai ongemaklik. En dan die enigste kwelpunt was dat ons nie veilige parkering vir ons voertuig gehad het nie en in die straat moes parkeer. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang. Baie oulike plek.

Brigitte E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte E

Beste beach view vir 'n dorpenaar om te rus.

Ek was baie beïndruk met die plekkie. Dit was lekker gesellig, Hester en Bea was supersterre, so vriendelik en behulpsaam. Ons kon net nie TV kyk nie, dit het nooit signal gekry nie maar met so 'n pragtige uitsig het ek regtig nie TV gemis nie. Definitief 10 uit 10 van my.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang