Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 2

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Nicci V
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker gekuier, lekker gestort en lekker geslaap. Presies wat 'n mens verlang. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit was baie koud, maar binne ons blyplek was dit heerlik knus en warm, met 'n blaasverwarmer en 'n verlengingskoord, wat gesorg het dat ons die verwarmer in beide vertrekke kon gebruik. Die elektriese komberse het ook gesorg daarvoor dat ons warm kon slaap. Ons het groot waardering gehad vir die koffiepot en die adapters op die muurproppe, waar ons maklik ons fone kon laai. Die stort was heerlik warm, en die doos snesies 'n ekstra gerief. Ons sal definitief weer by Albatross No. 2 gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. It was very nice, beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gulegha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit was wonderlik. Ons het baie lekker gekuier en sal weer teruggaan. Het nuwe vriende daar gemaak. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy S
1 nag
4.8
Jan 2024

Lovely clean unit with an awesome view. My stay was lovely. The unit is directly over the road from the beach so it has a wonderful sea view. The unit had everything I needed, but I would suggest that milk is included to save having to drive to the shops. Also, ice trays in the freezer would be recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Netjiese, bekostigbare verblyf met die mees asemrowende see-uitsig! Baie bekostigbaar, die eenheid was netjies en die verblyf was lekker. Kan doen met 'n lae muurtjie om die stoep area en braai meer privaat te maak, maar nog steeds die see-uitsig te behou. Meer reëls rondom parkering per eenheid is nodig aangesien gaste in van die ander eenhede 'n paar keer vlak voor ons eenheid geparkeer het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John Wesley B
Kort verblyf
4.0
Jul 2024

Great as a base to explore the area. Very pleasant. Stunning view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tossie M
1 nag
5.0
Okt 2023

Fantastiese see-uitsig. Uitsonderlike goeie diens na aanvanklike bespreking nie uitgewerk het nie. Puik diens, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Perfect location, very helpful and friendly hostess. Fabulous stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Op die see! Vriendelik ontvang. Netjies. Teen die see. Skoon. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 426

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang