Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 3

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
3.8
Rudine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik Verskriklik lekke gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. Very nice, enjoyed the stay. So amazing to look out to the seas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige nag gehad, kon die see heelnag hoor. Lieflike plek reg by die see, die teerpad het ons van die pragtige rotse en see geskei. Plek binne was 100% perfek, netjies, skoon en vars. Eienaar het baie moeite vir ons gedoen. Ons kar is agter geslote hekke gelaat omrede ons bagasie deels sigbaar was en ons net 1 nag daar geslaap het. Ons wou nie alles afpak nie. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ons is op 'n "roadtrip" Kaap toe en dan weer huis toe in KZN. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou wat ons die plek gaan wys en alles aan ons verduidelik het. Ons het baie lekker gebly en alles was in 'n goeie werkende toestand. Die een klagte wat ons geopper het, was dadelik aan aandag gegee en reggemaak na ons tevredenheid. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, en indien ek ooit weer daarlangs gaan, sal ek beslis weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gonnie K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Pragtige uitsig! Gerieflike akkommodasie. In reaksie op my emails het ek volledige en vriendelike terugvoering gekry i.v.m. toestand van paaie en blomkykareas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Deolinda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Dit was baie lekker en die kinders het dit geniet. Dit was nice en vriendelike mense en die diens was aanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Eline P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Very clean room for a couple with small children but the parking is a problem as there is no safe parking. Can you maybe arrange some safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus R
1 nag
3.8
Mrt 2023

Pragtige see-uitsig. Vriendelike mense. Ek het die lekkerste kaaskoek geëet. Nie baie vir toeriste om te doen nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Kamer is netjies, maar kombuis se stoof is geensins na wense nie en die potte is ook nie skoon nie. Die stoof in die kombuis is opgeroes en funksioneer glad nie na wense nie. Albei die 2 plate se hitte kan nie beheer word nie, dis of warm, of koud. Die pan en kastrol was ook glad nie mooi skoon gewas nie. Ons het glad nie gevoel dat dit higiënies is om daar kos voor te berei nie. Selfs die braai-area is vuil. Die kamer en badkamer was egter mooi skoon.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sandra N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ons het oornag by Albatross en het elke oomblik terdeë geniet! Albatross is perfek geleë net oorkant die pad met 'n lieflike strand sommer op ons voordeur. Pragtige uitsig. Die ontvangs was baie gasvry en Hester was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons dadelik tuis laat voel. Albatross Unit was netjies ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer graag by Albatross oorbly wanneer ons Lambertsbaai se kant toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 426

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vootrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8e03e8e92a71714f9174cf83313cfcf927a699daff12472f9fc374794969771a65b8f1ce149010d303da96d5e6f730eb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 55 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang