Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 426

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Albatross No. 4
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christa Nicole F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa Nicole F

Amazing wegbreek!

Dit was baie nice! Baie spacious en regtig die moeite werd, huis het alles wat ons nodig gehad het!

Janine R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, al was dit net een aand.

Marie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Kuier was awesome.

Helga is baie vriendelik. Die huisie ruim en netjies. Het alles wat mens in 'n huis benodig. Binnebraai vir winter is 'n pluspunt. Baie naby die see vir 'n baie mooi uitsig.

Marlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F

Goeie verblyf, sal weer daarvan gebruikmaak.

Baie mooi, met see-uitsig, alles wat jy nodig het.

Lydia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Dit was amazing, baie lekker gerus.

Vriendelike ontvangs.

Isak V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V

Peaceful.

Ja, dit was baie fantasties gewees. Dis lekker doodstil. Jy kan lekker in vrede sit en ontspan.

Amelia C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C

Uitstekende diens.

Ek het geen fout gevind.

Elise E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise E

Netjiese verblyf.

Ons het net een nag oorgebly en dit heel gerieflik gevind. Is op die see geleë.

Edgar Vincent N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar Vincent N

Excellent Location - Neat and clean - The host is super friendly!

LekkeSlaap is well organised and professional - Albatross No.4 is well situated in LambertsBay - The host is helpful and friendly - The place is neat and clean - I will definitely recommend and visit again!

Nicho V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicho V

Die woonstel was skoon, die ontvangs vriendelik en behulpsaam en die ligging is goed met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel kort ongelukkig herstel en instandhouding, veral vir die prys. Die stofie is geroes en moet vervang word sou jy langer bly en vir jouself kos sou maak. Die TV is in die braaikamer waarvan die braai nie kan toemaak nie en alles ruik na roet, ek sou voorstel dat dit geskuif word.

Albatross No. 4 se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
Ons waardeer ons gaste se terugvoering opreg.
Ons sal u voorstelle definitief gunstig oorweeg.

Albatross No. 4
Janice D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D

Puik diens is gelewer.

Ons sal enige iemand aanraai om daar te oornag. Plekkie is goed afgeleë vir stap teen die strand en 'n baie mooi uitsig. Dit is ook baie kindervriendelik. Ek myself sal weer inboek.

Faizel F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel F

Even in lockdown we had an awesome stay, enjoyed the serenity and beautiful sunsets .

The owner, Hester, is an awesome lady, great host.

Rebekka M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rebekka M

Plekkie was skoon en netjies gewees.

Hester het ons goed ontvang was vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis in die toekoms weer van Albatross No. 4 gebruik maak, die binnebraai is 'n bonus want by die see is mens nooit seker van die weer.

Talita R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

Lekker by die see.

Lekker blyplek wat uitkyk oor die see. Die woonstel was so mooi ingerig en ons kon binne braai - absoluut perfek met klein kindertjies.

Tom D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Uitstekende plek om te bly.

Vriendelike ontvangs. Moeite was gedoen ons te akkommodeer. Om teenaan die kus tuis te kon gaan, was 'n ware belewenis. Sal beslis weer gaan.

Hannelie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Lekker naby die see.

Gerieflik en netjies. Baie na aan die see. Voornemende kliënte moet net daarop let dat veral eenhede 3 en 4 geen area het waar gaste buite kan sit nie - tensy hulle op die sypaadjie gaan sit.

Renate C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C

Die see voor die deur. Lekker op die wandelpad gestap langs die see en pragtige blomme.

Was baie behulpsaam met nog 'n woonstel vir ons vriende.

Ann M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ann M

There were eight of us. We were transferred to unit 4, a very old house.

The pictures on the internet did not reflect the true state of everything! There was one container of soap in one bathroom. This bathroom had no door and the toilet leaked. There was a third of a toilet roll of transparent paper. Luckily I always take some along in the car. The sitting room was like an old train station waiting room. The place was cold and dark.

Carin A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A

Beste.

Dit het voldoen aan alles.

Chantelle M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Vreeslik lekker!

Dit was heerlik en naby alles geleë. Die woonstel was ruim en goed ingerig. Baie lekker gebly.

Rene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Value for money.

Great location and friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Lekker ligging en vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eddie C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Baie netjies en huislik.

Ons het heerlik gebly. Hester en Bea het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel toe woonstel 4 weens skade nie beskikbaar was nie. Ons kon die groter woonstel 8 kry sonder enige kostes. Die naweek was net te kort. Sal beslis weer by Albatros gaan bly.

Bonita F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita F

Fantasties.

Baie lekker vakansie gehou, met vriendelike eienaars. Sal definitief weer daarheen gaan. Alles was netjies en baie gerieflik.

Natasha G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha G

Baie bevredigend en kalm en mooi uitsig.

Die ligging was goed en dit was regtig baie tegemoetkomend en gasvry. Ek was regtig beïndruk met die mooi see-uitsig en die plekkie waar ons gebly het het lekker spasie gehad. Baie vriendelike ontvangs.

Freddie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie K

Ons het heerlik gekuier.

Dit was ons tweede keer wat ons hier gebly het en soos die vorige keer het ons dit baie geniet. Sal weer gaan kuier!

Florina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Florina S

Ons het 'n fantastiese naweek gehad.

Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die eenheid is goed toegerus met alle benodigdhede. Het 'n pragtige uitsig en was wonderlik om aan tafel te sit en die uitsig te geniet.

Wendy L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L

Die huis was baie gemaklik en het alles geoffer wat ons benodig het.

Ons het die see-uitsig baie geniet en ons kinders het dit so geniet om net oor die pad te loop en op die strand en rotse te baljaar. Die area was baie veilig en die huis baie sentraal geleë. Die kamers was lekker ruim en met baie komberse om ons snoesig te hou. Die huis was goed toegerus en alles was baie mooi skoon en netjies. Ons het ongelukkig 'n naweek gekies toe daar 'n branderplankry-kompetiesie aan was en ons bure was so 'n biejie te jolig maar daar was baie vinnig gereageer toe ons vra dat ons bure aangespreek word. Ons het die naweek terdeë geniet en sal nie huiwer om weer hier te kom bly nie.

Lizelle D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Baie vriendelike diens!

Baie gemaklik en vriendelike diens! stunning uitsig en baie groter as wat ons gedink het. Sal almal aanraai om daar te bly, definitief waarde vir geld.

Marilyn G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn G

It was nice staying there, the place is value for your money, neat, friendly staff and very helpful, will return in future.

The plase was very neat and tidy. It was nice staying there, would prefer it to many people to stay over. The staff was very friendly and helpful. Will be back.

Rolin V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolin V

Albatros sien ons gesin weer!

Albatros apartment unit 4 is regtig gesinsvriendelik. Dit was heerlik om net 'n klipgooi van die see af tuis te gaan.

Claudine S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine S

Fantasties.

Baie goeie plek, lekker by die see, rustig en kalm. Dit was 'n baie relaxing weekend. En die woonstelle was so goed ingerig. Dankie Albatros, sal definitief weer daar boek.

Wilmari N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari N

Baie lekker gebly- groot gesellige eenheid!

Baie verbaas oor die vriendelikheid en eerlikheid van die verhuurders. Baie tegemoetkomend. Kombuis kort miskien net 'n ingeboude stoof en oond. Die 2 plaat stoffie oond kombo is cute maar nie prakties vir 'n huis van 8 mense nie. Eenheid kort 'n braaibak, baie belangrik! En dan skoonmaak geriewe soos mop, emmer, besem en skoppie.

Andre R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Heerlik, net te kort.

Alles in die haak. Alles was gerieflik, skoon, netjies en ons het heerlik geslaap en gebraai met die see in ons aangesig, te lekker!

Albatross No. 4 se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Albatros

Albatross No. 4
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14be86f77f500eeb70cc962074bcab0746e2696d16f8349169d45553ac438613535b709dbe3432df13d00280157ed34ae28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang