Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 5

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Lucia R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Familie Weskus Toer. Ons was 7 grootmense wat 'n toer gedoen het en was by Albatross No. 5 eerste. Dit is netjies, mooi ingerig, die beddens is goed, die kombuis is goed uitgerus, daar is genoeg komberse. Die gasheer was baie vriendelik en ons het veilig gevoel. Dit was regtig lekker om 2 dae in Lambertsbaai te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zirkia S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Vriendelike diens, lekker geslaap! Meer as genoeg vir 'n (pit stop) op 'n lang pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Rustig. Beste uitsig en het gerieflik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf
3.8
Aug 2023

Uitsig uitstekend. Algehele opknapping beslis nodig. Vensters in van die kamers maak nie oop. Tweede badkamer benodig aandag. Blinding in kamer stukkend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christa C
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2023

Ons het ons kuier daar baie geniet. Ons was 4 volwasse pare en in die kamer met die 2 enkelbeddens was die een bed nie geskik vir 'n volwassene nie. Die lengte van die bed was te kort en die matras te dun.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie goeie diens en mense. Dit is 'n baie lekker rusitge plek en omgewing ons het wonderlike diens vanaf almal gekry en die see klanke is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Asemrowende uitsig in stil area. Ons kuier was absoluut lekker in 'n stil area. Ons was heeltemal in ons noppies met die netjiese en skoon akkommodasie wat ons begroet het. See met die geluid van die branders en skoon seelug heeldag in jou longe. Dorp is binne stapafstand wanneer jy iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Albatross No. 5
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle was eersteklas gaste, en is baie welkom om weer te kom kuier.

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie lekker, dit was perfek. Die plek was baie netjies en gerieflik en het ’n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Albatross No. 5
Goeie naand Johan, baie bly julle het julle kuier by ons geniet, wens net ek kon die jaar die see nog bietjie nader bring, ook maar 'n straf om die see te sien en nie eens voete te mag nat maak nie. Kom gerus weer.

Helanie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Asemrowende uitsig, lekker ruim huis met alles wat mens nodig mag kry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer in die toekoms daar bly. Albatros 10 bied waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Albatross No. 5
Baie dankie Helanie vir goeie terugvoering, bly julle het julle kuier geniet en dat julle uitgerus is vir die res van 2021, ook alweer net 11 maande oor. Sien julle graag weer.

Enrico B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Fantasties! Met ons aankoms is ons deur 'n baie vriendelike Bea by die woonstel gewag, dit is 'n skoon en netjiese plekkie met 'n baie mooi uitsig met als wat ons benodig het tydens ons verblyf. Ons het ons terdeë geniet. Met ons uitklok was Bea weer daar, en het ons so paar plekkies genoem wat ons by kan stop op ons reis terug na Kaapstad. Sal definitief weer by Albatros bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 438

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc05eaf7019a85e18ed998b79193d50d97ddf003dd3579046e85799371283b8bc3be3f12197a243bc775ee8b146f63b3816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang