Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 6

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Moderne vakansiehuisie. 'n Moderne "vakansiehuis" gevoel met die mooiste uitsig. Die braai en stoep is 'n fantastiese plus teen 'n rustige kusgebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Weer was sleg, maar kuier was lekker. Baie goed ontvang, mooi sonsondergang oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekke gerus. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsolique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Onspannend en verfrissend. Ons het die akkommodasie baie geniet, veral die uitsig. Die eenheid bied ook alles wat jy benodig. Dit was bietjie onrustig omdat die motor nie buite ons kamer kon parkeer nie en omdat die skuifdeur op die stoep nie kon sluit nie. Bo die skuifdeur slot is 'n ekstra slotjie wat nie 'n sleutel het nie en ek het hom net ingehak sodat dit nie so maklik kon oopstoot indien ons nie daar is nie. Die bure was bietjie laat jolig, maar die eienaar het dit met vriendelikheid uitgesorteer. Verder was alles baie goed en lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bicayla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Dit was baie lekker. Dit was beslis die moeite werd net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker gekuier. Kon nie regtig die stoeparea gebruik nie a.g.v. die sterk wind. Pragtige plekkie reg op die see!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Asomrowende uitsig. Die ligging en uitsig was uitstekend. Geen veilige parkeerplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Cute little apartment with a sea view. Comfortable stay with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 426

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652fc13d016c5e33253131d55880539aeac09f06bbc654c3599f5efa8e5689e35cd9ff92ee3923129df176cebcf237160c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 81 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang