Albatross No. 6
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2025 tot 7 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albatross No. 6 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks saam met 7 ander eenhede geleë.
Die eenheid is op die eerste verdieping geleë, maar word bereik vanaf die agterkant van die gebou met 3 trappies voor die ingang. Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste, of 3 indien dit vooraf gereël word. Die slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstofie, oond, yskas en mikrogolfoond in.
In die sitkamer is daar ’n divan, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Die kombuis- en sitarea het ’n see-uitsig. Daar is ook privaat buitebraaigeriewe.
Die woonstel is net 'n klein entjie vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante en dit front wes na die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 451
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross No. 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: