Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 7

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Henko W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

All very good, loved it. We'll be back for a longer stay for sure! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beveel dit aan. Baie geniet en sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Was absoluut fantasties. Uitstekende verblyf, fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genene V
1 nag
5.0
Mei 2024

Too short but lovely place. The host was so friendly and made us feel very welcome. The house was super clean and the views amazing. Wish we could have stayed longer. Next time! Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtig, netjies, gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly, perfekte uitsig, vriendelike mense, baie netjies en kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Kan nie beter kry nie. Beste verblyf ooit. Uitstekende gasvryheid. Goeie ligging. Mooiste uitsig. Besonder netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Ongelooflik mooi! Beddens is fantasties en plek is mooi skoon. Pragtige plek, goed geleë en baie netjies. Die enigste nadeel is dat voertuie in die pad staan. Aanbeveling: Om die muf van die teëls en plafon af te kry, was dit met Jik. Dit werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Demetria V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Best view in town! Accommodation was perfect, unit is very spacious and clean. Staff is extremely friendly and helpful. Host was also very accommodating and friendly with immediate assistance. However, the bathrooms are a little dated and mouldy and require some TLC. There is also no secured parking, but the area and surroundings were fairly safe for street parking at the time. Thank you, will definitely be coming back for a much longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tom C
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Heerlik en ontspanne verblyf geniet, al was dit net op roete na Namibië. Heerlik gebly. Die bedelaars in die algemeen was effe lastig en ek dink hulle sit met 'n probleem waarvan hulle wel bewus is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marjorie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Eerste besoek aan Lambertsbaai. Ons het heerlik gekuier, dankie. Baie aangename en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 435

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4417d88369b5dcf56e04e120e9fa482d746fdb8ed84707ce70bf4e3f87fa46f91e0f9f3bcb5baf2e252d1c30b006b8969456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang