Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 8

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Rodrick F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Must return destination. Awesome - out of the mainstream holiday destinations and a place where you can unplug. Do not go only for two nights, need at least three nights of doing nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rogene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal weer kom. Dit was 'n baie heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandré D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lekker langs die Weskus. Ons het as familie baie lekker gebly by Albatross No. 8. Die balkon is fantasties en daar is lekker gebraai. Die res van die huis is ruim en netjies en die beddens slaap lekker. Daar was DSTV ook, so kon ons die rugby kyk - bonus! As ons weer Lambertsbaai besoek, sal ons weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaydene D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly! Views was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Urzadia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Lekker kuier met familie en vriende. Ons het baie lekker gebly by Albatross No. 8. Die huis is lekker groot met baie ruimte en genoegsame slaapplek. Ideaal vir 'n groot gesin. Pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Die huis is netjies. Daar is so 1 of 2 goedjies wat aandag nodig het, maar alles in ag genome is dit 'n baie lekker vakansiehuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi O
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2024

Oud maar netjies. Maar nie geskik vir mense wat wil kuier en gesels nie. Oud maar netjies. Ongelukkig kon die beste deel van die huis, naamlik die stoep, nie ten volle geniet word nie. 9 uur die aand stil gemaak na gewone gesprekke en lag. Na 3 ure se ry uit die Kaap, sou ek beter wou hê!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dillan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekker gekuier by Albatross. Sal definitief weer kom. Hopelik weer vroeg volgende jaar. Uitsig is verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig en regte Weskus-atmosfeer. Alles wat jy kan verwag in die Weskus. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Last minute Easter Weekend stay. The booking was simple and feedback was swift. The weekend was lovely except a little noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 426

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd089718f851a2e4070d1613b1d8ddaf606da2f1ce2360f95a56174787e341bf491b741b81be005fd4a4fcf50f8066cf045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 18 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang